sr1101countdown_2_tif
Ons praat met

Trends 2011: September

AL DIE VELD IS VROLIK, AL DIE VOËLTJIES SING

* Dis lente en die lug is vol musiek. Ons kan vanjaar uitsien na ’n rits nuwe Afrikaanse CD’s van onder andere Theuns Jordaan, Lianie May, Robbie Wessels, aKING, Wicus van der Merwe, Izak Davel, Nádine, Helene Bester, Coenie de Villiers, Elizma Theron, David Fourie en Romanz.

* Die oudisies vir M-Net se sewende Idols-seisoen begin al in Februarie en op SABC2 begin Noot vir Noot se 35ste reeks in Januarie.