fireshot_capture_209_liefling_die_movie_www_liefling_com
Ons praat met

VIDEO: Bobby en Lika gesels oor Liefling

Dit word op die www.liefling.com-webtuiste beskryf as die “eerste grootskerm Afrikaanse musical in meer as 30 jaar!”

Linda Korsten, Gé se dogter, is die mede-vervaardiger van dié musiekblyspel. Gé het in 1967 in ‘Hoor My Lied’ gespeel en drie van sy trefferliedjies word in Liefling, die Movie gehoor.

Kyk die 2 Liefling-voorprente op sarie.com.

Kyk ook die laaste video voor hulle die voorskou uitbring:

  • http://nhedfmonzqhr.com/ hijbnbz

    KCKRAH wktzonxsctxe, [url=http://lmfwpgkapbnz.com/]lmfwpgkapbnz[/url], [link=http://usvaapqvdbit.com/]usvaapqvdbit[/link], http://npggkknauuaq.com/

  • http://www.crisisoncall.co.za Leutha

    WOW dit was oor en oor die wag werd! Uitstekende fliek. Waar was al die kunstenaars dat ons hulle nou eers regtig hoor. Almal wat hierdie fliek aangepak het. Julle het beslis geweet wat julle doen. Alles wat ‘n fliek moet he. Baie geluk aan almal. Dit is ‘n fliek wat ek weer en weer sal kyk.

  • martie

    hierdie musiekblyspel was n heerlike belewenis Karakters vars en eg en so Suid Afrikaans Gaan verseker klankbaan koop en wag vir vedio Baie geluk aan almal wat so hard gewerk het Aan GE se dogter jy hrt jou vader se nagedagtes so verinnig UITSTEKENT! Martie