FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Ons praat met

VIDEO: Dawid Minnaar se lewe na ‘Binneland’

Macbeth het hy op sy kerfstok, Binneland se dr. Franz Basson het hy sy eie gemaak. Maar vir nou verken Dawid Minnaar die wêreld, én die rooi duine van Namibië.

In dié video-onderhoud vertel hy oor sy liefde vir die Namibiese landskap en wat hy sal saamneem as hy op ’n eiland gestrand is.

Nina Swart Feb 2014

 

 

Lees die volledige onderhoud met Dawid in die Februarie-uitgawe van SARIE.