FOTO: Phyllis Green

Ons praat met

VIDEO: Karlien praat oor hoe sy haar lyf teruggekry het

Nuwe ouers Karlien en Derick het al ’n maand en ’n half gehad om gewoond te raak aan pajamadril. En in dié kort tydjie het Karlien reeds haar voor-swangerskaplyf teruggekry.

Karlien van Jaarsveld was ook by gisteraand se première van Pad na jou hart. Maar Derick en sy ma het vir klein Eliah en Daniël opgepas.

Kyk HIER na al die rooitapyt-foto’s van dié geleentheid

SARIE.com gesels met Karlien oor haar lyf, die beste deel van ma-wees en wanneer sy weer gaan begin optree …