Katlego Maboe
FOTO: SAUK

Katlego Maboe FOTO: SAUK

Ons praat met

VIDEO: Katlego Maboe praat oor sy ouma

Katlego Maboe, mede-aanbieder van die SABC3-ontbytprogram Expresso, se ouma, Ellen Mogoje (76), afgetrede skoonmaker van Potchefstroom, speel ’n reuse-rol in sy lewe. Dit is sy groot droom om haar en sy oupa, Salthiel (80), af te vlieg Kaap toe sodat hulle kan sien waar hy deesdae leef.

“Ek onderskat nie haar wysheid nie”

 Lees die volledige onderhoud met Katlego in die Mei-uitgawe van SARIE

Wat ek geleer het

  • Koester jou familie.
  • As Ouma jou winkel toe stuur, hardloop!
  • Doen dinge vir ander met liefde.
  • Moenie die wysheid van ouderdom onderskat nie. Ek bel Ouma-hulle nog minstens een keer per week.
  • Die lewe het my geseën – ek dink dit is my plig om ’n rolmodel vir ander jong mense te wees.