FOTO: Willem Lourens

FOTO: Willem Lourens

Ons praat met

VIDEO: Wanda Bam – “Ek voel weer soos ek”

 

Sy het haarself jare lank ‘stukkie vir stukkie verloor’. Toe neem Wanda Bam, gospelsanger en ma van voormalige Mej. SA Melinda Bam, die besluit om vry te kom – van ’n weelde- lewe in die kollig, en ’n eensame huwelik

 

DES 2013

Lees Wanda se hele verhaal in die Desember-uitgawe van SARIE.