Ons praat met

Wat jy nie van Diaan (Paula van 7de Laan) geweet het nie . . .

En dís beslis nie Paula van der Lecq, daardie loskop, bedorwe blondine in 7de Laan nie, maar wel Diaan
Lawrenson
, die aktrise wat al ses jaar lank die rol van “mode-, skoonheids-, boeke- én sosiale redakteur” van die Hillside Times speel.

Hier’s 5 dinge wat jy nie van Diaan geweet het nie . . .

    1.    Sy hou niks van inkopies doen nie.
    2.    Daar’s bottels en bottels vitamiene in haar kleedkamer.
    3.    Sy snorkel graag terwyl Jody visvang of duik.
    4.    Haar vriende noem haar Didi en by die ateljee is sy “D”.
    5.    Sy vrees dat sy nie goed genoeg is nie.

Besoek ook www.jesterproductions.co.za – Diaan en sanger-akteur Jody Abrahams se produksie-maatskappy.

Klik hier vir die nuutste in 7de Laan.

  • Melinda

    Paula is ‘n inspirasie vir baie! Paula se borrelende persoonlikheid is ‘n groot BATE en ek wens sy kan meer mense daarmee aansteek.

  • vicky

    Die foto’s in "’n ster het geland" is fantasties mooi! Die "look pas haar fantasties!

  • Machel

    7de Laan is nie dieselfde sonder Paula nie 🙁

  • Mari-Louise

    Paula ons mis jou – kom terug toe….

  • Elmarie

    Die laan is nie die laan sonder Paula van der Lecq.

  • Christa Bothma

    Baie geluk met julle baba dogter. Mag sy net
    vir julle vreugde bring.

  • Wilna Höhne

    Diaan en Jodie, ek het julle leer ken deur T.Rosie (my liewe vriendin). Ek weet hierdie geskenkie gaan vir julle net vreugde, en liefde verskaf.
    Dit is so dat ons Paula gaan mis, maar vir nou het sy eers ‘n ander seisoen wat sy moet deur gaan en dit is vir Diaan om mamma te wees en die vreugde van moederskap te ervaar. Joedie, baie dankie dat jy so mooi na haar kyk e nou het jy twee poppies om op te pas…….

    Seen vir julle

  • Mina

    Ag asseblief laat Paula en Altie nou finaal bymekaar uitkom, dit maak die liefde hartseer en onmoontlik en met die liefde is alles so mooi en moet nie onbereikbaar wees nie.

  • Bt1qs8 gmlrpkgvlgri, [url=http://idwjzfwujwmt.com/]idwjzfwujwmt[/url], [link=http://bnvmccixdwbo.com/]bnvmccixdwbo[/link], http://rlklwuqmdytx.com/

  • wsoqpfqtohf

    au3AD0 wxbklsllrhnv, [url=http://rxhmlirowwyc.com/]rxhmlirowwyc[/url], [link=http://axumqwboxwsu.com/]axumqwboxwsu[/link], http://ylllrtapqlgd.com/

  • Marinda Ridgard

    Paula is my rolmoedel ek is mal oor haat sy gee my nuwe krag my hele kamer is vol van haar my boeke ek ht n muur coelage van haar so ja ek is mal oor haar ampet net soos sy as ek in Prieska kom dan se hamal AIAI hier kom Paula alweer…. Paula van der Lecq mode soesihale lewenstuil en n tupie cenisecwa..