FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Ons praat met

Wat jy nie van Sonja Heroldt geweet het nie…

 2010 was vol opwinding vir haar. Sy het ‘n nuwe CD op die reak en ‘n rol in Liefling, die movie. Vir haar is dit ‘n Kerstyd van innerlike vrede. Hier’s wat jy dalk nie van haar geweet het nie…

 

Sonja se gunstelinge:

KOS Hoender en slaai

DRANKIE Rock shandy

LIEDJIE “The Magnificat” van Phil Driscoll

MUSIEKKUNSTENAAR Eva Cassidy

BOEK The road less traveled van M. Scott Peck

FLIEK Frida

LIEDJIE WAT JY AL OPGENEEM HET “Scorn not his simplicity”

 

5 dinge wat jy nie van Sonja geweet het nie:

  • Ek is bang vir spinnekoppe.
  • Ek het hoogtevrees.
  • Ek hou van lekkergoed vir kinders en ek hou nie van melkskommels of roomys nie.
  • Ek kry gou koud.
  • Ek laat die badwater eers uitloop wanneer die water koud is.