Ons praat met

Watter Ray Dylan-styl verkies jy?

Dylan is bekend vir liedjies soos Jessica, Hokaai stop die lorrie en meer onlangs, Stout, jy’s stout. (En hy is in die nuus oor onderhoudgeld.)

Ons eie Fanie Cronjé gesels met Ray Dylan

Watter Ray Dylan-styl verkies jy? Laat ons weet in die kommentaarboksie hieronder:

Ray Dylan
Styl 1: Sonder ligstrepies in sy hare,
in ‘n gemaklike swart hemp en
denim-styl
Styl 2: Met die ligstrepies in sy hare
in ‘n bruin kraaghemp.
Ray Dylan Ray Dylan
Styl 3: Hip in wit-en-swart, met ‘n
snyersbaadjie.
Styl 4: Die country-rocker in ‘n
denimbaadjie – Ray se verhoogstyl
  • Heidi Pheiffer

    Styl 2

  • Marilize Nel

    Ek stem vir Styl 1. Hy lyk baie natuurlik en aantreklik

  • Styl 2 en 4

  • Baie moeilik om te kies, maar as ek MOET kies sal dit defnitief Styl 2 wees. Ray jy is n SUPER STER, geniet jou Musiek baie.

  • Rene de Koning

    styl 2, hy lyk warm en sexy!

  • Val

    Styl 3 kraakvars!
    Styl 4 STOUT met daai smile!!!
    So maak nie saak wat hy dra nie,hy lyk stunning in enige klere!
    Gunsteling sanger.

  • tYjomL uwoczvvakqmk, [url=http://eipeagtanqhk.com/]eipeagtanqhk[/url], [link=http://eknvpvmvwveb.com/]eknvpvmvwveb[/link], http://oijjeydgixjg.com/