smokie
Ons praat met

Wen een van 5 dubbelkaartjies na Smokie-konsert in Kaapstad

Hulle is veral bekend vir treffers soos ”Living Next Door to Alice” en ”Needles and Pins”.  

 

Die toer is deel van hul Take a Minute-wêreldtoer en hulle sal onder meer by die KKNK optree. Hulle gaan ook Rusland, Swede, Duitsland, Ierland en Spanje besoek.

 

Jy kan een van 5 gelukkige wenners wat elkeen ‘n dubbelkaartjie na Smokie wen:


Waar:
Grand West Arena, Kaapstad
Wanneer: Dinsdag, 5 April om 20:00
Hoe: Vul die kompetisievorm hieronder in.

 

Kaartjies kan die aand van die vertoning by die media-punt afgehaal word.


Algemene wedstrydreëls

 

* Slegs lesers in die Kaapstad-area sal in ag geneem word vir dié prys, aangesien vervoerkostes nie deel uit maak van die prys nie.

 

* Kompetisie sluit Sondag 3 April 2011

  • Melanie Stipp

    Klink amazing!

  • Sel-Marie

    Ek wil SO graag hierdie wen!

  • ina de beer

    Dit gaan `n fees en `n belewenis wees. `n Droom wat waar geword het.

  • Petriana

    Wow. Dit sal die grootste geluk wees as ek hierdie prys kan wen. Smokie is TOPS

  • Lizette Steyn

    Sal my man graag wil verras met die kaartjies!

  • Marietjie Duarte

    Eks ‘n groot aanhanger! A dream come true!

  • Elmari

    Dit sal nou ‘n lekker verjaarsdag geskenk wees… Ek hou duime vas.

  • http://www.sarie.com/bruid Emmarentia du Toit

    Ai sal dit nie ‘n lekker verjaardaggeskenk vir my man se 60ste
    verjaardag wees nie!!!

  • chantel de beer

    Ek’s al vir my lewe lank ‘n "big fan" van hulle. Ek love hulle musiek

  • Dene Rossouw

    Wil my man treat!!!!!!!!!!!

  • Natalie Beath

    Dit klink fantasties, ek skryf verseker in. Dankie Sarie vir die kompetisie!

  • Maryna

    Asseblief, asseblief, asseblief. Ek is 41 was nog nooit by musiekkonsert nie, en nou is dit SMOKIE…Groot asseblief!!!!

  • Dalene Mclean

    Wow – Sou graag DIE PRYS vir my dogter wou gee vir haar 30ste verjaardag – 3/4/11

  • http://www.sarie.com/wen-smokie-kaartjies Emmarentia du Toit

    Wow, musiek so reg uit my era!!! Ek woon net ‘n uur se ry uit die Kaap. Gou-gou daar op my eie stoom.!!!!!!