• Minnie van Asperen

    Caricke was en is nog steeds pragtig.

  • Lecia Bezuidenhout

    Claus van Zyl en Carike Keuzenkamp

  • Magda Rabie

    Dit is Carika Keuzenkamp.

  • Thea Fick

    Carike Keuzenkamp en Olaf van Zyl?

  • Sandra Huysamen

    Carike Keuzenkamp & Olaus Van Zyl

  • Hyla

    Kan nie wag dat my seun trou nie – moet definitief so ‘entrance’ he!! (dink nie hy of sy aanstaande sal saamstem nie!) lekker gelag daarvoor…..

  • MARTHIE COTHILL

    TOE PRAGTIG EN NOU NOG MOOIER AS OOIT DANKIE SARIE DANKIE CARIKE VIR JOU PRAGTIGE GLIMLAG EN ‘N KYKIE IN JOU LEWE, JY DRA SOVEEL LIEFDE OOR EN JOU OE SKITTER ALTYD PRAGTIG WAT ‘N FEES ELKE KEER AS EK ‘N ARTIKEL VAN JOU KAN LEES EN DIT SO GENIET JOU CD SPEEL ELKE DAG IN MY MOTOR CARIKE EN VRIENDE DIT IS SO LEKKER EN MAAK DIE VERKEER SOMS SOVEEL MAKLIKER OM TE HANTEER DANKIE
    ;N BAIE WAARDERENDE LESER MARTHIE COTHILL

  • Marizanne van der Berg

    Carike, toe jy Joolkoniging was was jy al pragtig. Op jou troue nog mooier.
    Die jare en jou wonderlike lewenservaring pas jou, jy word nie oud nie en lyk by die dag mooier as ooit. Ek glo jou familie voel ook so.
    Marizanne v/d Berg

  • Ronel Joubert

    Ek wil net my mening lig aangaande Carike. Sy sal en sal nog vir die volgende jare ons beste sangeres wees. Mense as Carike begin sing dan kry ek skoon kiepietjie vleis(hoendervleis). Sy het baie mooi gelyk op haar troudag.
    Dis al wat ek kan se van haar.
    Dankie
    Ronel Joubert
    Pretoria