ww_kili_1
Ons praat met

Wil jy Kilimandjaro uitklim? Hier’s jou kans!

Woolworths is opsoek na ‘n fikse, avontuurlustige kliënt. Een met ‘n liefde vir die natuur (en vir koffie) om saam met hulle span die Kilimandjaro-uitdaging in Januarie 2011 aan te pak. Met dié avontuur hoop Woolworths om mense bewus te maak van aardverwarming, klimaatsveranderinge en meer belangrik, die nagevolge daarvan.

Volgens Simon Gear, klimatoloog en 50/50-aanbieder, verstaan mense steeds nie die impak van hierdie natuurveranderinge nie, nog minder die impak wat die vinnige smelting van die Kilimandjaro-gletser op koffieboere in Tanzanië het. Gear en bekende toergids, Sean Wisedale sal hierdie ekspedisie saam met die Suid-Afrikaanse kampioen-barista, Ishan Natalie, asook die Woolworths- en Tribeca-span aanpak.

Vir verdere inligting besoek www.woolworths.co.za of Woolworths se Facebook-bladsy.

Tanzanië Koffie
Koffie-plantasies Woolworths-Kilimandjaro-ekspedisie
  • http://qidswvsxnuof.com/ zvpsuccdls

    K2h6Bb zczslmqygafh, [url=http://kwsujuekynxz.com/]kwsujuekynxz[/url], [link=http://bmjpmvdfiijf.com/]bmjpmvdfiijf[/link], http://ltfwsfhxmipm.com/