7de Laan se Kabelo - "Die vroeg opstaan is erg!"
Kabelo Padi, wat vertolk word deur die akteur Sekoati Tsubane, is die karakter Charmaine (Vinette Ebrahim) se steunpilaar in Oppiekoffie in die SABC2-sepie 7 de Laan.
Hy vertolk 'n joviale karakter in dié gesellige koffiewinkel. Marguerite van Wyk het met hom gesels.
Wat het jy geleer oor toneelspel in 7 de Laan?
Ek is hier sedert Oktober 2005 hier en multi-cam werk was een van die belangrikste vaardighede wat ek geleer het.
Wat het dié sepie jou oor die lewe geleer?
Dis nooit so erg as wat dit lyk nie!
Hoe het jy gegroei as akteur sedert jy hier aangesluit het?
Met reuse spronge. Ek was vars uit die universiteit toe ek aangesluit het en het nog slegs 'n jaar se professionele ondervinding gehad toe ek aangesluit het. Nou weet ek dat ek enigiets sal kan hanteer wat ek moet.
Wat is die grootste uitdagings vir 'n sepie-akteur?
Om so vroeg op te staan!Jy moet ook op enigiets voorbereid wees.
Hoogtepunte sover?
Die blootstelling en ondervinding - en die akteurs en tegniese span waarmee ek werk.
Verwante artikels
-
'7de Laan' se Maria oor haar uitdagings in die Laan
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 2
Maria (Themsie Times), Oubaas en Hilda se huishulp, het al in die kykers van die SABC2-sepie 7de Laan se hart gekruip.
-
7de Laan se Diederik praat reguit
SARIE - April 2010
Hennie Jacobs, oftewel 7de Laan se Diederik, het met Marguerite van Wyk gesels oor hoe dié sepie Afrikaans en rasseverhoudings in Suid-Afrika bevorder.
-
7de Laan se Lukas se benoudste oomblik op stel
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 2
-
7de Laan se Zinzi oor haar lewe in die Laan
SARIE - April 2010
Die Oppiekoffie-kelnerin Zinzi Kheswa, vertolk deur die aktrise Caroline Jacobs in die SABC2-sepie 7de Laan, is `n tipiese jongmeisie wat hou van optof in mooi klere, vrolike partytjies, konserthou en sy neem graag deel aan kompetisies.
-
7de Laan word 10! Felicity gesels oor die lief en leed op stel
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 3
7de Laan beteken vir my ... ondersteuning.
-
7de Laan word 10! Kom kuier agter die skerms saam met sarie.com
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 6
In die Mei- 2010 uitgawe van SARIE wys ons eksklusiewe foto's van die Laners - soos nog nooit! Hier op sarie.com vat ons jou agter die skerms na ons Kaapstad- en Johannesburg-fotosessies met jul gunsteling 7de Laan-akteurs
-
Die Laan se Sandra Stutterheim
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 2
Aktrise Helene Lombard (Sandra in 7de Laan) oor wat die Laan vir haar beteken
-
Elma Postma: "Ek, Bertha (Emma) en Quinne (Connie) was na aan mekaar"
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 1
"'n Glimlag, lieflike mense en 'n goeie grondslag. Dis lekker om as oud-Laner saam verjaardag te vier."
-
Flooze vanaand terug op 7de Laan - sy gesels met sarie.com
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 14
Sy gesels oor die Flooze se Hoezit my Tjomma-toer, Neef Gert en haar nuwe CD.
-
Nina, Nico en Robert - Só onthou ons die Laan
SARIE - Mei 2010
George, Wilmien en Zac vertel...
















Kommentaar