Agter die skerms: Bok se nuwe album (en 'n duet saam met Lianie May)
Bok van Blerk is besig om sy nuwe album by Coleske op te neem. My Kreet is die naam en die titelsnit van sy nuwe CD. Hy was die afgelope week in die studio saam met Johan Vorster (van Eden).
'n Paar bekendes sing saam met hom op die album. Hy't onder meer 'n liedjie saam met Carike Keuzenkamp opgeneem. "Wie kan dit verstaan?" is verlede week opgeneem, klik hier vir 'n foto van Bok en Carike saam in die studio.
Jy kan ook uitsien na 'n treffer van Bok saam met Lianie May. "Saam is ons beter" is pas opgeneem.
Bekende kitaarspeler Juan "Floors" Oosthuizen doen glo goeie werk met die produksies, en Bok se meisie, Hanna, het ook 'n draai gemaak by die studio. (Sien foto's).
Sluit aan by Bok van Blerk se facebook-groep.
Verwante artikels
-
Agter die skerms saam met Natasha Sutherland
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 6
Al die foto's agter die skerms by Natasha Sutherland se voorbladsessie vir ons 2010 Kers-uitgawe. Fanie vertel
-
Janie du Plessis: Agter die voorbladskerms
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 4
"Besig, borrelend! Dís hoe ons Janie du Plessis destyds as TV-aanbieder leer ken het.
-
Só lyk Karen Zoid se nuwe CD-voorblad - kom kuier agter die skerms
SARIE September 2010
SA rocker Karen Zoid is besig om haar nuwe album, Terms & Conditions, op te neem. Die album sal teen einde Oktober op die rakke wees.




















Kommentaar