Agter die skerms by die BAFTA's - partytjiefoto's
Die onlangse 2010 BAFTA's (Orange British Academy Film Awards) is op almal se lippe, en sarie.com vat jou agter die skerms na die Grey Goose Vodka Soho House After Party waar al die sterre na die tyd uitgehang het.
En hoewel die twee beste akteurs, Colin Firth (A Single Man) en Carey Mulligan (An Education) vir 2010 albei Britte is, het die beste fliek vanjaar uit Amerika gekom - The Hurt Locker.
Kathryn Bigelow (regisseur van The Hurt Locker) is ook die eerste vrou wat ooit met die groot regisseursprys wegstap. Gaan sy dit by die Oscars ook doen?
Klik hier vir die volledige lys van BAFTA-wenners
![]() |
![]() |
| Carey Mulligan (An Education) | Jonathan Rhys Meyers |
![]() |
![]() |
| Tom Ford en Colin Firth | Kate Winslet |
![]() |
![]() |
| Tom Ford, Livia Giuggioli, Colin Firth | Claudia Winkleman |
Wie lyk die mooiste?
Verwante artikels
-
Agter die skerms met Hanna Grobler
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 3
Hier vertel Fanie meer oor die Hanna Grobler wat hy jare gelede al ontmoet het...
-
Kathryn Bigelow eerste vrou in 82 jaar wat Oscar vir beste regisseur wen
SARIE Maart 2010
Die regisseur Kathryn Bigelow was vanjaar omtrent in 'n Oscar-stryd gewikkel met haar eks-man, James Cameron, die regisseur van Avatar.
-
Maart 2010-modesessie: Agter die skerms
SARIE Maart 2010
Ons werk teen tyd - ons het net 4 uur om 'n modesessie van normaalweg 8 uur af te neem.
-
Sterre maak hul droomflieks in SARIE - kyk agter die skerms
SARIE Maart 2010
As ék 'n fliek kon maak... Dis Oscar-tyd en almal praat oor SA se rolprent-talent. SARIE het 4 akteurs gevra om draaiboekskrywer én regisseur te speel vir die droom-fliek wat hulle met Hollywood-geld sou wou maak. Hier's 'n kykie agter die skerms
-
Survivor SA, episode 5: Agter die skerms
SARIE - Februarie 2010
In die vyfde episode van Survivor SA: Santa Carolina kom daar 'n skeuring in die stamme. Die mense wat alliansies gevorm het, begin teen mekaar draai.






































Kommentaar