Agter die skerms met Leonardo DiCaprio en Tag Heuer

Leonardo DiCaprio, die nuwe Tag Heuer-ambassadeur, sluit hom aan by Tiger Woods, Lewis Hamilton en Maria Sharapova. Kuier agter die skerms toe dié nuwe foto's geskiet is

Die legendariese Tag Heuer, 'n leier in luukse sport-geïnspireerde horlosies, inspireer weer met die nuwe 'Ridders van tyd'-advertensie-veldtog, met sterre Leonardo DiCaprio, Tiger Woods, Lewis Hamilton en Maria Sharapova. Die goue draad van die veldtog is die vraag "What are you made of?". En dis juis dít wat hierdie 4 persoonlikhede onderskei as presteerders op hul onderskeie gebiede.

Leonardo is die gesig van die nuwe ultra-manlike Aquaracer 500. Tiger Woods bemark Link, Formule 1-kampioen Lewis Hamilton is die gesig van die topverkoper Carrera-reeks en tenniskampioen Maria Sharapova verskyn in advertensies vir die Aquaracer- en Link-vrouereekse.

Besoek www.tagheuer.com

Sien die agter-die-skerm foto's hieronder en kyk na die nuwe advertensie.

Verwante artikels

Galery

  • Leonardo DiCaprio vir Tag Heuer
  • Lewis Hamilton vir Tag Heuer
  • Maria Sharapova vir Tag Heuer
  • Tiger Woods vir Tag Heuer
  • Agter die skerms met Leonardo
  • Agter die skerms met Lewis
  • Agter die skerms met Maria
  • Agter die skerms met Maria
  • Agter die skerms met Maria
  • Agter die skerms met Tiger

Web Development by FormFunction