Agter die skerms saam met Christi Panagio - byna 100 foto's

Deur Fanie Cronjé, SARIE September 2010

Agter die skerms saam met Christi Panagio - byna 100 foto's Foto’s: Lou-Ann Stone, Hanri Gerisher Galery

Christi Panagio is op die September 2010-voorblad van SARIE. In die tydskrif vertel sy meer van haar groot, Griekse 2de wittebrood, en hier op sarie.com wys ons jou al die agter-die-skerms-aksie

Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale-redakteur, is verantwoordelik vir die stilering van SARIE se voor- en binneblaaie. Hy vertel meer oor die Christi-voorblad:

"Ná 'n romantiese wegbreek is Christi sonbruin wat haar ysblou oë en blonde hare nog meer laat uitstaan. Ons het haar grimering by haar vakansievoorkoms aangepas. Verbronser is op haar voorkop, wange en slape gebruik en 'n tikkie nartjiekleurige blosser is op haar wangbene.

"Ligte skakerings vlootblou, lila en ysblou is van binne na buite oor haar ooglede gevee. Swart room-oogomlyner is voor maskara aan die binnekant van haar ooglede aangewend om haar wimpers voller te laat lyk. Haar lippe is getik met 'n lipkleur een skakering ligter as haar velkleur en met lipglans afgerond.

"Meer perfek vir 'n voorblad kry jy nie!"

Kry Christi se hare só

1. Blaas klam hare droog vir volume en tekstuur.

2. Wend waks met vingerpunte aan punte vir definisie. 3. Hou in plek met 'n bietjie haarsproei.

4. Werk laastens hare met vingers van bo na onder

deur vir ekstra tekstuur

 
  • Hare Johanni Nel
  • Grimering Linda O'Connell
  • Plek Grand Dédale Country House op Doolhof-wynlandgoed, Wellington. Tel. 021 873 4089 of Granddedale.com

Verwante artikels

Galery

  • Linda O'Connell het Christi se grimering gedoen
  • Christi Panagio agter die skerms by SARIE
  • Die Doolhof-wynlandgoed naby Wellington
  • Grand Dédale Country House op Doolhof-wynlandgoed
  • Grand Dédale Country House op Doolhof-wynlandgoed
  • img_2564.jpg
  • Johanni Nel het Christi se hare gedoen
  • Fanie Cronjé en fotograaf Johan Wilke
  • Fanie Cronjé en fotograaf Johan Wilke
  • Idees vir die Christi-voorblad
  • Johanni Nel het Christi se hare gedoen
  • Christi Panagio agter die SARIE-skerms
  • Die span agter die skerms van die SARIE-voorblad
  • Christi Panagio
  • img_2616.jpg
  • Fanie se rok-keuses vir Christi
  • Christi Panagio voor die kamera
  • Christi voor die kamera
  • img_2638.jpg
  • img_2643.jpg
  • Linda O'Connell het Christi se grimering gedoen
  • 'n Moontlike voorblad?
  • Christi Panagio agter die skerms
  • Christi Panagio agter die skerms
  • Christi Panagio agter die skerms
  • Johanni Nel en Christi
  • Christi en die SARIE-span
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Die hare...
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Grand Dédale Country House op Doolhof-wynlandgoed
  • Grand Dédale Country House op Doolhof-wynlandgoed
  • img_2762.jpg
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • 'n Voorblad?
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • img_2812.jpg
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Fotograaf Johan Wilke
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • img_2855.jpg
  • Fanie en Linda...
  • Fanie agter die skerms
  • Christi agter die SARIE-skermsChristi agter die SAR
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • img_0342.jpg
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • img_0345.jpg
  • img_0350.jpg
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Johan en Fanie
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • img_0390.jpg
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • Christi agter die SARIE-skerms
  • img_0393.jpg
  • img_0394.jpg

Kommentaar

  • Nico jy is 'n baie gelukkige man. 'n Mooi blom van binne en buite...

    2de Sep. 2010, 17:50
  • Dit is darem 'n voorreg as 'n mens so pragtig uit die 'cot' geklim het! Dankie vir julle nuusbrief!

    26ste Aug. 2010, 14:12

Web Development by FormFunction