Agter die skerms saam met Natasha Sutherland
Al die foto's agter die skerms by Natasha Sutherland se voorbladsessie vir ons 2010 Kers-uitgawe. Fanie vertel
Verwante artikels
-
Agter die skerms saam met Christi Panagio - byna 100 foto's
SARIE September 2010 | Kommentaar: 2
Christi Panagio is op die September 2010-voorblad van SARIE. In die tydskrif vertel sy meer van haar groot, Griekse 2de wittebrood, en hier op sarie.com wys ons jou al die agter-die-skerms-aksie
-
Agter die skerms: Bok se nuwe album (en 'n duet saam met Lianie May)
SARIE September 2010
Bok van Blerk is besig om sy nuwe album by Coleske op te neem. My Kreet is die naam en die titelsnit van sy nuwe CD. Hy was die afgelope week in die studio saam met Johan Vorster (van Eden).
-
Augustus 2010-modesessie: Agter die skerms
SARIE Augustus 2010
Die winter is nog ver van verby en laat ons nog na ons warm klere gryp. Daarom het ons besluit om die jongste tendense vir baadjies te wys.
-
Natasha Sutherland daag jou uit om te gee
SARIE - Maart 2011
Natasha het na aanleiding van die boek, 29 Days of giving, begin met dié uitdaging. Die boek is geskryf deur Cami Walkers, wat aan veelvouldige sklerose ly, en wat ander inspireer omdat sy weet hoe moeilike omstandighede jou konstant negatief kan beïnvloed.
-
Natasha Sutherland kry 'n make over. Kyk hoe lyk sy nou!
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 54
In Julie 2010 twiet Natasha: "Bye bye long hair." En die SARIE-span het besluit dat ons daar moet wees wanneer haar lokke grond toe val. Só het die nuwe 'rock chick'-voorkoms stap-vir-stap gebeur.
-
Natasha Sutherland oor vergifnis
SARIE - Desember 2010
-
Natasha Sutherland se nuwe kinderboek op pad
SARIE - Junie 2010
Natasha Sutherland se nuwe kinderboek, Green & Blue (Groen & Blou in Afrikaans), wat sy saam met haar ma, Kenlynn, geskryf het, verskyn in Junie, berig haar webtuiste www.natashasutherland.co.za.
-
Natasha Sutherland se pad na vergifnis - sy maak hart oop
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 1
Soms raak ons só verstrengel in ons emosies en vrae oor vergifnis dat ons sukkel om vorentoe te beweeg.
-
Natasha Sutherland: "Ek glo nog in die liefde"
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 7
Die emosies oor 'n ontroue man waardeur Amor Vittone nou gaan, het Natasha Sutherland al deels verwerk: Woede, hartseer, vergifnis ... maar sy glo nog aan die liefde!
-
Oeps! Verkeerde byskrifte by Desember-nageregte. Só moet dit wees.
SARIE - Desember 2010
Kersvader het per ongeluk verkeerde byskrifte by 2 van Herman se smullekker Kers-nageregte 'afgelewer'. Hier's die regte byskrifte by die regte resep!







































































Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto’s: Phyllis Green
Foto: Leana Clunies-Ross













Kommentaar
Ilse Steenkamp het gesê:
Sy is beeldskoon en pragtig - net jammer van haar grillerige verlede. Weereens maak die Afrikaanse publisiteits-honger sterre my moeg met elke boek wat hulle oor hulle hartseer en ervaringe wil uitgee. Daar is derduisende SA-vrouens wat ook deur 'n egskeiding is en ook met onderhoudsgeskille wroeg en ook Kersfees alleen is.... Hierdie sterre word te veel in watte toegedraai en moet 'n slag anderkant die treinspoor kyk om die werklike ellende en eensaamheid van enkellopende ma's raak te sien.
7de Sep. 2011, 08:07Heila het gesê:
Stem saam... sy is altyd stylvol en pragtig en n dame!
26ste Nov. 2010, 21:52Orpa Bekker het gesê:
Sy is oulik maar spaar ons tog asseblief nog 'n 'BOEK'!! Sogenaamde "glansmense" moet asseblief die boodskap kry dat hulle privaatlewens nie nuuswaardig is nie. Die aanhaling dat "hierdie boek op elke vrou se boekrak moet wees" is vergesog!
26ste Nov. 2010, 21:05Susan - Polokwane het gesê:
Pragtig! Sy is altyd 'n goeie voorblad keuse! Waar kry ons ook sulke mooi toppies?
24ste Nov. 2010, 09:54Mr. Mysterious het gesê:
Ek het baie meer as net een woord Louise, maar ek sal myself inhou ;-) What an absolute and extraordinary Beautiful Woman...(muffled sounds while I put my hand over my mouth, holding back on the compliments as promised) Had the price of looking been blindness, I would have looked. ~ Ralph Ellison, "Battle Royal"
23ste Nov. 2010, 15:56Louise Visser het gesê:
EEN woord!.... AwEsOmE!! mens & foto's... ;-) Groete Louise Visser
23ste Nov. 2010, 11:16Rene het gesê:
Sjoe sy lyk stunning!!!!!!!!!!!! Wel gedaan Natasha.
22ste Nov. 2010, 22:17