Agter die skerms saam met Tammy-Anne Fortuin
Foto’s: Aubrey Jonsson Galery
Dit het swaardra en hoogklim gekos om die pragfoto's van Tammy-Anne te neem. Kyk die foto's
- Assistent (Fotograaf se assistent: Sadie)
- Hare Saadique met L'Oréal
- Grimering Lesley Whitby met M.A.C.
- Plek Lonehill-natuurreservaat met vergunning van inwonersvereniging. www.lonehill.info
Verwante artikels
-
Agter die skerms met Hanna Grobler
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 3
Hier vertel Fanie meer oor die Hanna Grobler wat hy jare gelede al ontmoet het...
-
Roer!-resepte nou op sarie.com
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 15
Jy ken vir Tammy-Anne Fortuin, en jy weet hoe jolig dit soms in bekendes se kombuise gaan as die Roer!-kameras daar 'n draai gaan maak.
-
Tammy-Anne Fortuin se skoonheidswenke
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 2
Model en TV-aanbieder Tammy-Anne Fortuin, deel haar geheime.
-
Tammy-Anne oor mans en haar loopbaan
SARIE - Februarie 2010
-
Tammy-Anne se 5 groot liefdesfoute - ghoeroe gee raad
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 1
SARIE het Shannon MacNaughton, profiel-opsteller, lewensafrigter en matchmaker van Perfect Partners in Kaapstad, gevra om met Tammy-Anne te gesels oor watter rol persoonlikheid in verhoudings speel. Tammy-Anne vertel oor haar grootste "foute".
-
Tammy-Anne: "Die liefde is 'n reis"
SARIE - Februarie 2010
Sy hou van haar 'Tammy-tyd' en is gans te besig vir 'n man. Tog het TV-aanbieder Tammy-Anne Fortuin saam met SARIE 'n liefdesghoeroe besoek vir 'n kykie na romanse in haar lewe...




































Kommentaar
Gofeb het gesê:
Sy is 'n besonderse mens met 'n mooi persoonlikeheid en 'n oomgee mens. 'n Groot Fan!
22ste Jan. 2010, 22:49Sophia het gesê:
Pragtige voorblad van 'n fantastiese persoonlikheid. Mal oor Tammy!
18de Jan. 2010, 07:53Dot het gesê:
Tammy-Ann, jou borrelde lag op "Roer" is so aansteeklik dat ek lekker saamlag met jou. Jy is onopgesmuk, pragtig en n wonderlike voorbeeld vir alles meisies....oud of jonk ! Alles van die beste vir jou toekoms.
15de Jan. 2010, 22:07Rene Scholtz het gesê:
René Scholtz sê : Tammy-Ann jy is werklik pragtig en raak al hoe mooier. Jy tree baie professioneel op en ek daar is 'n paar aanbieder op TV veral wat by jou kan leer om net hulself te wees. Jy is natuurlik en werklik 'n pragtige mens. Doen so voort!!
12de Jan. 2010, 20:49Johlene Agenbag het gesê:
Tammy-Ann jy is pragtig, sprankelend, en onopgesmuk. En jou mooi is van binne en buite. Voorwaar 'n voorbeeld vir vandag se jong meisies. Hou so aan!
11de Jan. 2010, 09:31