Agter die voorblad-skerms met Andriëtte

Deur Marguerite van Wyk, SARIE - April 2011

Foto: Phyllis Green

"Die warm pienk laat Andriëtte meer sensueel lyk" - Fanie

Ons het haar leer ken as ’n naaswenner in Idols 2007. Maar sedertdien het Andriëtte Norman ’n wen-loopbaan oopgesing.

 

Verwante artikels

  • Kyk hoe lyk Andriëtte nou?!

    Kyk hoe lyk Andriëtte nou?!

    SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 68

    Deesdae sien jy ’n maerder en fikser Andriëtte Norman op die verhoog. Sy vertel sy het sedert November 2010 al tien kilogram afgeskud. Haar geheim?

Kommentaar

  • @ Rina-Louise en Hantie Nel. Nee hulle is nie sussies nie - iemand het nou weer die kat aan die stert beet, Nianell en Reana Nel is sussies. Nianall is eintlik Sonia Nel Nianell Geboortenaam Sonia Nel Geboorte: 1971 Omaruru, Namibië Beroep(e) Sangeres Instrument(e) Stem, klavier. akoestiese kitaar Aktiewe jare 2002 – nou Uitgewer(s) Nianell Enterprises Webwerf nianell.co.za Musiekportaal Nianell (1971-) is 'n Suid-Afrikaanse sangeres en liedjie skrywer wat in Omaruru in Namibië gebore is. Haar regte naam is Sonia Nel. Sy het internasionale bekendheid verwerf met treffers soos "Who Painted The Moon" en "Angel tongue". Van haar Afrikaanse treffers sluit in Magaliesburgse Aandlied en Sal jy onthou. Haar liedjie, I Hold the Sun and the Moon in my Hands is benoem vir die 2010 Liedjie van die Jaar by die LA Music Awards.[1] Nianell se suster, Reana Nel is ook 'n sangeres in eie reg, maar fokus meer op geestelike musiek Beroep(e) Sangeres Instrument(e) Stem, klavier. akoestiese kitaar Aktiewe jare 2002 – nou Uitgewer(s) Nianell Enterprises Webwerf nianell.co.za Musiekportaal Nianell (1971-) is 'n Suid-Afrikaanse sangeres en liedjie skrywer wat in Omaruru in Namibië gebore is. Haar regte naam is Sonia Nel. Sy het internasionale bekendheid verwerf met treffers soos "Who Painted The Moon" en "Angel tongue". Van haar Afrikaanse treffers sluit in Magaliesburgse Aandlied en Sal jy onthou. Haar liedjie, I Hold the Sun and the Moon in my Hands is benoem vir die 2010 Liedjie van die Jaar by die LA Music Awards.[1] Nianell se suster, Reana Nel is ook 'n sangeres in eie reg, maar fokus meer op geestelike musiek

    16de Feb. 2012, 18:01
  • Sy was mooier soos sy was. Is dit waar dat sy Nianell susters is?

    11de Feb. 2012, 15:15
  • Jislaaik girl, dis amazing hoe mooi jy lyk. Jy's 'n inspirasie

    10de Feb. 2012, 11:02
  • Hoekom sing Andriette en Nianell nie bietjie saam nie, hulle is mos sussies.

    19de Des. 2011, 12:36
  • Sal lekker wees om my skoene onder haar bed te toot !! Sys pragtig en sing net so mooi.

    2de Sep. 2011, 22:00
  • Sy sing fantasties! Baie geluk met die Tempo - toekenning - daar gaan nog baie wees!

    21ste Jul. 2011, 06:33
  • Wat 'n stunning girl met 'n hemelse stem !!

    20ste Jul. 2011, 12:12
  • Ek wal nog altyd MAL oor Andriette, ek het al haar musiek gekoop en ek luister gereeld daarna. Die nuwe CD is vars, pragtig en smaakvol, net soos sy. Sy het 'n fantastiese, ryk stem, sy is baie talentvol en geseend. En dan is sy nog mooi ook, wat 'n bonus!

    14de Mei. 2011, 19:29
  • ek kon nie wag om haar nuwe CD te koop nie. Sy is een uit 'n miljoen. Pragtig Andriette!

    13de Mei. 2011, 14:51
  • Sy Blom in pienk, ñ ongelooflike meisiekind. En sing soos ñ Engel!!!!! Ek is mal oor haar

    7de Mei. 2011, 09:53
  • Sy is werklik 'n ster in Malmesbury

    3de Mei. 2011, 11:08
  • My vrou is mal oor Andriette en haar musiek

    27ste Apr. 2011, 00:56
  • Andriette is pragtig en haar nuwe CD is uitstekend. Ek kon nie wag om hom te koop nie! Die CD verdien platinum status. Geluk Andriette jy het waarlik 'n mooi stem en persoonlikheid.

    22ste Apr. 2011, 20:47
  • Andriette lyk uiters sensueel in die kleur. Sy is absoluut stralend. En ja, haar tweede plek het beslis van haar 'n wenner gemaak. Ek dink sy is 'n pragtige vrou: kalm, sterk, prettig.

    22ste Apr. 2011, 19:20
  • Sy lyk pragtig in al hierdie fotos en is die Spaanse uitrustings definitief my gunstelinge!

    21ste Apr. 2011, 15:00
  • Sjoe is 'n baie mooi foto!!!!

    21ste Apr. 2011, 09:00
  • baie nice! sy was nog altyd sooo n stunning girl! eks mal oor haar!

    20ste Apr. 2011, 13:32
  • Ek lewer elke maand kommentaar oor Sarie se mooi voorbladgesigte. Andriette is ook pragtig en lyk baie mooi in die pienk. My komplimente aan Sarie wat weet hoe om almal aan te trek en te grimeer volgens haar en velkleur! Ek wens julle kan my so bietjie onder hande neem!

    20ste Apr. 2011, 08:15
  • Sy is pragtig, en sy het n lieflike stem ek is mal oor haar, die pienk pas haar defintief baie mooi.

    18de Apr. 2011, 20:43
  • Dit is n baie pragtige foto

    18de Apr. 2011, 15:45

Web Development by FormFunction