Altus en Zetske deel hul wittebrood-foto-album

Deur Marida Fitzpatrick, SARIE Maart 2012

Foto: verskaf

Die pragtige verliefde paartjie het wittebrood gehou by die Dream of Africa-hotel in Malindi, Kenia.

TV-sterre Altus Theart en Zetske van Pletzen het eers in die Pilanesberg en toe in Kenia gaan wittebrood hou. Hulle deel hul foto-album eksklusief met SARIE-lesers. (Wittebrood: www.heyneketours.com)

Verwante artikels

Kommentaar

  • Het julle Niks beters om oor te skeyf nie?

    5de Mar. 2012, 07:32
  • Beautiful! As mens nie iets goed van iemand kan se nie, swyg liewer, dis hulle voorreg as openbare figure om in tydskrifte te verskyn. Dink net hoe saai sou die lewe wees sonder nuus van mense wat ons vermaak, dit is immers hulle brood en botter of wat praat ek?

    24ste Feb. 2012, 19:44
  • Hallo,daar is fout as iemand nie sê hulle pas nie,OULIK!!

    23ste Feb. 2012, 12:48
  • Kan seker dankbaar wees dat daar positiewe goed is te midde van al die negatiewe nuus daagliks. Ons was ook mooi, jonk en verlief. Ons het ook mooi wittebrood gehad. Net omdat hulle effens ?? amper??? bekend is, is hulle s'n nou so besonders ???? Marie

    22ste Feb. 2012, 15:39
  • Stem saam met Nicolene.

    22ste Feb. 2012, 14:34
  • @ Elsabe...jou ou suur knol! Gun hulle die voorblad hulle is pragtig saam en baie verlief!

    22ste Feb. 2012, 09:32
  • Sjoe, ek kan nie glo hoe katterig en nydig die lesers is nie. Kan net jaloesie wees. Hulle is 2 pragtige, bekende mense. As dit berig nie in jou smaak val nie, moet dit dan nie lees nie. Daar is hope ander artikels ook op die Website.

    21ste Feb. 2012, 20:04
  • Julle is twee pragtige mense, mag julle geseënd wees op julle huweliks reis.

    21ste Feb. 2012, 15:23
  • Oulike paartjie, maar so is daar derduisende pragtige verliefde wittebroodspaartjies. Ekself was beeldskoon, maar my foto's het nie die tydskrifte versier nie.

    21ste Feb. 2012, 11:38
  • Oulike paartjie. Net die beste word jul toegewens!

    20ste Feb. 2012, 17:18
  • Wie?

    20ste Feb. 2012, 16:54
  • pragtige paartjie! baie bly vir hulle.

    20ste Feb. 2012, 12:15
  • @Dolla? En hoekom sê jy pas hulle nie? Ken jy hulle?

    20ste Feb. 2012, 09:17
  • Ag sy pas glad nie by hom nie

    16de Feb. 2012, 13:57

Web Development by FormFunction