Anna-Mart: Agter die skerms van jou Maart-uitgawe
Anna-Mart van der Merwe is die voorbladgesig van ons Maart 2010-uitgawe. Sy's is binnekort te sien in doe nuwe Afri-Frans-verhoogstuk saam met SARIE. Hier's 'n kykie agter die skerms van haar voorbladsessie
Franschhoek is haar tuiskoms - tussen emosies, geure en kleure wat sy verstáán. Haar passie is Afrikaans, maar haar inspirasie lê onbeskaamd by haar Franse erfenis. Dít leef sy nou uit saam met SARIE in 'n nuwe verhoogstuk, Afri-Frans.
Kyk deur 'n foto-album van Anna-Mart in SARIE oor die jare.
Anna-Mart skryf 'n kortverhaal eksklusief vir SARIE
Wat jy nie van Anna-Mart van der Merwe geweet het nie
Verwante artikels
-
Anna-Mart raak persoonlik
SARIE - Augustus 2007
Almal weet – Anna-Mart loop nie met haar hart op haar mou nie. Maar teenoor haar jare lange vriendin en mede-akteur Henriëtta Gryffenberg maak sy tog ’n skrefie van haar binneste oop . . .
-
Anna-Mart van der Merwe se lewenslesse
SARIE - Desember 2009
-
SARIE se gunsteling-foto's van Anna-Mart
SARIE - Augustus 2009 | Kommentaar: 8
Sy was al meer kere as enigiemand anders op SARIE se voorblad. En altyd het sy gegéé voor die kamera.
-
Só voel Anna-Mart van der Merwe oor SARIE
SARIE - Augustus 2009 | Kommentaar: 6
Kuier ook saam met Fanie agter die skerms by Anna-Mart se voorblad-sessie
-
Wat jy nie van Anna-Mart van der Merwe geweet het nie...
SARIE - Julie 2009
Ons gewildste voorbladgesig! Anna-Mart was al meer kere as enigiemand anders op SARIE se voorblad, maar hierdie het ons nie van haar geweet nie




















































Kommentaar
Christine Galloway het gesê:
anna mart jy is en bly n pragtige mens,as jy in holywood was sou almal oor hul voete geval het om jou te kliek charlize kan gaan slaap met haar bleek allerdaagse gesiggie jy het net daai iets wat jou geheimsinnig,en pragtig maak,you go girl
26ste Sep. 2010, 19:33Helene het gesê:
Anna-Mart, jy is darem DIE mooiste vrou in die wereld. Jys sexy, stylvol, vroulik, prettig, sommer met een woord net PRAGTIG!!!! EN.......... jy word net nooit oud nie! Geen wonder al wat 'n fotograaf is wil jou kiek nie! Baie dankie vir jou nuutste fotos - altyd 'n fees om van jou te lees.
17de Feb. 2010, 19:48Sorine Swanepoel het gesê:
Maart is my verjaardagmaand en 'n groter geskenk as Anna-Mart op die voorblad van Maart se SARIE kon ek nie kry nie! SY is pragtig en dis een van die mooiste foto's ooit. Kan 'n mens net mooier word elke jaar? Sy doen defnitief!
13de Feb. 2010, 18:03Gizelle het gesê:
Jy is en bly defnitief een van my gunsteling mense in SA!!!! U go Girl
12de Feb. 2010, 12:53Alet Beeslaar het gesê:
Anna-mart jou ou doring, jy is eintlik so plat op die aarde, maar tog slaan jou beeld wat die mooiheid van binne af buite toe uitstraal, mens se asem weg. God glimlag breed as Hy na jou kyk.... jy is pragtig!
11de Feb. 2010, 13:04Susara het gesê:
Kort of langhare effe meer aubern skynsel, elegant en pragtig soos altyd, ek dink 'n foto sessie met Anna Mart kan beslis nie soos werk voel nie net plesier, grappig en opwindend
9de Feb. 2010, 15:36