Anna-Mart terug as Christelle Terreblanche in 7de Laan

SARIE September 2010

Die Terreblanche-dogter is terug in die Laan. Christelle (gespeel deur Anna-Mart van der Merwe) is vanaf 8 Oktober 2010 weer op die kassie.

Maar dit gaan maar swaar met haar, en dinge is nie vir haar maklik nie.

En aangesien Christelle vir 'n wyle terug is in Hillside, sou mens kon hoop dat van die ander Terreblanche-familie ook 'n draai sal kom maak. Christelle se ma, Madel (Wilna Snyman), gaan vir 'n kort rukkie te sien wees. Sy kom om vir Christelle te sien, maar krap dinge lekker om...

Verwante artikels

Galery

  • christelle_001.jpg
  • Anna-Mart as Christelle op 7de Laan-stel
  • Anna-Mart as Christelle op 7de Laan-stel
  • Anna-Mart as Christelle op 7de Laan-stel
  • Anna-Mart as Christelle op 7de Laan-stel
  • Anna-Mart as Christelle op 7de Laan-stel
  • christelle_007.jpg

Kommentaar

  • Hoekom moet Christel, oftewel, Anna-Mart, alewig 'n krisis he? Gaan ons haar nooit in rolle sien waar sy net normaal is nie. Sy is mooi en sy speel goed, maar genade ons is bietjie moeg daarvan dat sy altyd 'n sielkundige geval is. Gee haar 'n slag 'n lekker rol!

    18de Okt. 2010, 19:47
  • anna mart is volksbesit sy is pragtig en word mooier en mooier hoe ouer sy word en sarie dankiie vir die pragtige artikels anna mart jy is beeldskoon omdat dit wat mooi is binne jou uit straal dankie, jou veelsydigheid ken geen einde sarie dankie plaas van (wilna snyman ook) dit sal wondelik wees. want sarie is ons afrikaner se liefling en ons lees en kan deel met dit wat eg aan ons is great sarie, mag jy nog lank voortbestaan vir ons klein kinders ook xxx 'n waarderende leser Marthie Cothill

    25ste Aug. 2010, 11:20

Web Development by FormFunction