Anna-Mart van der Merwe se lewenslesse
Foto’s: Leana Clunies-Ross Galery
Die aktrise Anna-Mart van der Merwe is tot 12 Desember by die Theatre on the Bay in Kampsbaai te sien in God of Carnage met onder andere Michael Richard, Louise Saint Claire en Jan Ellis. Sy het baie lekker verhoog- en TV-werk vir volgende jaar in die pyplyn waaroor sy nog nie veel uit die mou wil laat nie.
Hier deel sy haar tien lewenslesse met Marguerite van Wyk.
* Vlos jou tande.
* Sit sonskerm aan en moenie skaam wees om 'n hoed te dra nie.
* Drink baie water en genoeg sjampanje en wyn.
* Wees weer opgewonde en waarderend ten opsigte van kos.
* Oefen gereeld – wat jou ook al inspireer om jou bloedsomloop so effe aan die gang te kry.
* Hou die maan dop.
* Diens jou motor gereeld.
* Wees geduldig met jouself en ander.
* Probeer elke dag dankie sê.
* Ek weet die lewe is kort, maar rus wanneer jy kan.
Verwante artikels
-
Anna-Mart nou die Goeie Fee in pantomime
SARIE Augustus 2011
Anna-Mart van der Merwe is vanaf 28 Oktober te sien in die pantomime Cinderella.
-
Anna-Mart raak persoonlik
SARIE - Augustus 2007
Almal weet – Anna-Mart loop nie met haar hart op haar mou nie. Maar teenoor haar jare lange vriendin en mede-akteur Henriëtta Gryffenberg maak sy tog ’n skrefie van haar binneste oop . . .
-
Anna-Mart se gunsteling-wyn
SARIE Julie 2010
-
Anna-Mart terug as Christelle Terreblanche in 7de Laan
SARIE September 2010 | Kommentaar: 2
Die Terreblanche-dogter is terug in die Laan. Christelle (gespeel deur Anna-Mart van der Merwe) is vanaf 8 Oktober 2010 weer op die kassie.
-
Anna-Mart: Agter die skerms van jou Maart-uitgawe
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 6
Anna-Mart van der Merwe is die voorbladgesig van ons Maart 2010-uitgawe. Sy's is binnekort te sien in doe nuwe Afri-Frans-verhoogstuk saam met SARIE. Hier's 'n kykie agter die skerms van haar voorbladsessie
-
Julle oor Anna-Mart op facebook
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 1
-
Rob van Vuuren se lewenslesse
SARIE - Januarie 2011
-
SA bekendes wat soos Hollywood-celebs lyk. Raai wie?
SARIE Augustus 2010
Ons het 'n bietjie deur die foto-albums geblaai, en raai wat? Kyk net na watter internasionale celebs lyk Michelle McLean, Jana Strydom, Anna-Mart van der Merwe, Corine du Toit en Landi Swanepoel!
-
SARIE se gunsteling-foto's van Anna-Mart
SARIE - Augustus 2009 | Kommentaar: 8
Sy was al meer kere as enigiemand anders op SARIE se voorblad. En altyd het sy gegéé voor die kamera.
-
Soli Philander se hoop, vrese en lewenslesse
SARIE - Desember 2009
-
Zelda la Grange, Mandela se uitvoerende assistent
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1
















Kommentaar