Anri van der Linde (Rina Hugo se dogter) wys haar gunsteling-foto's

SARIE - November 2009

Anri van der Linde (Rina Hugo se dogter) wys haar gunsteling-foto's Foto’s: verskaf Galery

Anri van der Linde, model en dogter van sangeres Rina Hugo, deel haar gunsteling-foto's met sarie.com

Lekker &aposvis-en-chips' in Houtbaai

Ek en Etienne eet lekker vis en tjips in Houtbaai


Saam met skoonpa, Hennie by Kyalami

Skoonpa Hennie sit my helmet op voor ek saam
met Etienne in sy renmotor gaan ry by Kyalami 


Lekker in die Drakensberge

'n Lekker langnaweek in die Drakensberg by een
van ons gunsteling-plekkies, Cathedral Peak


So 5 maande swanger

So 5 maande swanger 


Spesiale toppie vir my DJ-werk

Ek het spesiaal hierdie top laat maak vir een van my
DJ-gigs waar ek voor my gunsteling- internasionale
DJ, DJ TIESTO, gespeel het in die Kaap 


Geskenke by my ooievaarstee

Ek maak geskenke oop by my ooievaarstee


Etienne hou sy vrou en klein ‘boontjie’ vas

Etienne hou sy vrou en klein 'boontjie' vas

Enzo in ouma Issabel se gebreide pakkie

Klein Enzo in 'n pragtige pakkie wat sy ouma Issabel
vir hom gebrei het 


Ons gesin

Ons gesin


Enzo se eerste Kersfees

Enzo se eerste Kersfees


Troue saam met spesiale mansvriende

My troue saam met die spesiale mansvriende in my
lewe

 

My trourok

In my trourok, net voordat ek kerk toe is

 

Ons troue saam met my ma en pa

Saam met my pa en ma by ons troue

 

Verwante artikels

Galery

  • Spesiale toppie vir my DJ-werk
  • Besig om te DJ in die Kaap
  • Lekker vis en tjips in Houtbaai
  • Saam met skoonpa, Hennie, by Kyalami
  • Wittebrood op Mauritius
  • Ek en Etienne ski in Lesotho
  • Lekker in die Drakensberg
  • Ek en my ma met vakansie naby Mosselbaai
  • Nuwejaar saam met ma en die 'boontjie' op pad
  • So 5 maande swanger
  • Ek en skoonma, Issabel, in Mosambiek
  • Besig om te DJ en geniet my gate uit!
  • My ma by my ooievaarstee
  • Geskenke by my ooievaarstee
  • Etienne hou sy vrou en klein ‘boontjie’ vas
  • Etienne by sy pa se renmotor
  • Enzo so 3 maande oud
  • Enzo in ouma Issabel se gebreide pakkie
  • Enzo met sy oggendbottel
  • Ons gesin
  • DJ
  • Enzo se eerste Kersfees
  • Enzo se eerste Kersfees
  • Enzo voor ons Kersboom
  • Troue saam met spesiale mansvriende
  • Ons troue
  • Ek en broer, Riaan, dans lekker op my troue
  • My trourok
  • Saam met my ma en pa op ons troudag

Kommentaar

  • Watter pragtige familie is hierdie nie?? Hoop julle bly altyd so gelukkig (en klein Enzo is te dierbaar!)

    16de Nov. 2009, 15:11
  • Sy is pragtig. Sy hoort op die voorblad van SARIE

    16de Nov. 2009, 12:30
  • Dis pragtig en Anri is stunning! Ek het die foto's geniet en die ou kleintjie is te skattig!

    16de Nov. 2009, 09:43

Web Development by FormFunction