Bertha se pad na doelgewig ná haar baba

Deur Martie Swanepoel, SARIE - Januarie 2011

Bertha se pad na doelgewig ná haar baba Foto’s: Clinton Lubbe Galery

Ek borsvoed Brione (9 maande) en drink baie water, asook die bessiesapmengsel vir borsvoedende ma’s (die boek Baby Sense, Metz Press SA, se “jungle juice”). Ek kry min oefening, maar hardloop nogal agter Kiana (3) aan.

Ek het ook by die Body Sculpting Studio in Greenside, Johannesburg, aangeklop om te help met die verslapte maagspiere. My lyf hou nou maar eenmaal nie van ’n maer swangerskap nie en hoewel ek reg probeer eet het, het ek 20 kg aangesit.

My lyf hou baie water terug. Ek volg nie nou ’n streng dieet nie omdat ek borsvoed, maar ek probeer gesond eet. As die baby blues my tref, eet ek sjokolade. As die tyd reg is, sal ek met die hulp van dr. Cohen se dieet weer ’n wonderlike lyf hê! Nou is ek gelukkig met my lyf en sy postpartum jelly-belly. Ek fokus eers om ’n goeie ma te wees, te werk en my nuwe onderneming, BabyB (klere vir babas en kleuters), te hanteer. Baie hooi, maar my vurk is sterk!

Die dieetkundige sê Amanda Weber van Pretoria

Vir waterretensie: voeg baie pietersielie, seldery en komkommer by slaai. natuurlike produkte soos jenewerbessie (juniper) of pietersielie-tee werk ook. die jungle juice is hoog in kilojoules, maar verhoog wel borsmelkproduksie. Alfalfa-spruite (uitgeloopte lusernsaad) is ook doeltreffend om borsmelkproduksie te bevorder – sonder om kilojoules te verhoog.

 

Verwante artikels

Kommentaar

  • Borsvoeding verg n gesonde eetpatroon en daaglikse oefening soos gereeld stap in aerobiese grense is n baie goeie metode om van lastige kilos ontslae te raak.

    11de Mei. 2011, 14:55
  • al wat werklik werk hou jou kakebeeb in toom,en gaan stap elke dag te minste 2km dit werk. dis net dissepliene.

    11de Mei. 2011, 08:36
  • Bertha, ek haal my hoed vir jou Af. Ek het ook n probleem met my gewig, en Die groot oorsaak iS dat ek kompulsief eetm diëte weRk ni vir my nie. Sodra ek stres dAn. Eet ek. BAie mense verstaasn dit nieAm ek dink elke meNs iS n uniek.. IemAnd wAt nog ni da deur iS ni sAl nie verstaan nie. Ek gaan stap, en doen oefeninge om streS hok te slaan. Sterkte aan almal wAt ook sukkel om DiE vet gogga dood te kry.

    3de Feb. 2011, 07:30
  • Goeie dag aan ALMAL Daar is 2 klinieke in Pretoria 1. Pretoria Noord en Wes - Kontak Yolande by 083 445 2120 OF EMAIL - 1stpersonaldietpta@gmail.com 2. Pretoria Suid en Oos - Kontak Sharon by (012) 346 1929 of EMAIL - s.victor@worldonline.co.za

    27ste Jan. 2011, 12:37
  • Dr Cohen is beskikbaar onder "1st personal diet" google net, julle sal dit kry, daar is contak inligting waar jy hulle oor die land heen kan kry. Sterkte met die spekkies

    27ste Jan. 2011, 12:21
  • Ek was self op die dieet! "n eenmalige koste aan die "kliniek", een keer om bloed te laat trek en dan jou vitamine aanvulling! Maar glo my, dit is die koste werd. Het nog nooit so goed gevoel. Ek het 2 jaar gelede begin en binne 2 maande op my doelgewig. 19kg verloor! Ek het nie geweet en moes soveel verloor nie. Tot nou is ek steeds op my gewig, sonder dat ek vir iets moet sê: Nee dankie! Geen oefening nie, en definitief ly jy nie honger nie. Dit is regtig so die moeite werd! As jy in PTA area woon kan jy vir Sharon kontak by 0123461929 of email s.victo@worldonline.co.za.

    27ste Jan. 2011, 09:56
  • Ja asseblief Bertha lyk pragtig kan ek ook die Cohen dieet kry asb by magdanel@mweb.co.za

    27ste Jan. 2011, 09:38
  • Was self of Dr Cohen en het 8kg binne 3 weke verloor! Moes ongelukkig ophou omdat ek swanger geword het, maar kan nie wag om weer te begin nie! Lezelle, jy is reg - dit is bietjie duur maar beslis die geld werd! Ongeliikig is Lorraine verkeerd - daar is geen pille en inspuitings betrokke by die dieet nie.. www.1stpersonaldiet.com - geniet dit!

    27ste Jan. 2011, 09:29
  • gaan kyk by 1 personal diet

    27ste Jan. 2011, 08:26
  • Gaan na Dr Cohen se webtuiste deur net Dr Cohen Personal Diet in te tik. Dit is n bedraggie om te spandeer, maar die moeite werd. Jy gaan elke paar weke vir bloedtoetse ook moet gaan.

    26ste Jan. 2011, 15:41
  • Waar kry 'n mens die dieet plan van Dr Cohen, as iemand daar buite weet my dit asb vir my na: jackie@victor-ind.co.za. Dankie

    26ste Jan. 2011, 15:34
  • Hallo daar, ek het ook van die Cohen dieet gehoor en gaan navors. Ek is baie tempted om ook daarmee te begin. Ek het oor die 70kg opgetel na my kinders se geboorte en maak nie saak wat ek doen nie, die gewig bly. Hier is die webtuiste vir dr Cohen. http://1stpersonaldiet.com/

    26ste Jan. 2011, 14:25
  • Ek het Maandag 24 Jan 2011 begin met die "Bertha dieet" en dit is baie lekker ek geniet dit vreeslik baie en ek kan nie glo dat ek nie al lankal begin het nie. Ek voel skoon 'n ander mens dankie Bertha En geniet jou kindertjies want voor jy jou kan kry is hulle groot.

    26ste Jan. 2011, 13:32
  • BERTHA LYK SOOS N DROOM WAAR KRY EK MEER BESONDERHEDE OOR DIE DIEET

    26ste Jan. 2011, 13:10
  • Ek sien daar is nie antwoorde vir van die vrae wat lesers vra nie. Lees die geskiedenis van Dr Cohen. 1stpersonaldiet.com is die webwerf. Dis duur, maar soos Bertha vir ons wys, dit werk. Dis vir mans ook, en jy hoef nie oefening te doen nie. En as jy die "re-feeding" doen, tel jy ook nie die gewig op nie. Cool, ne!

    26ste Jan. 2011, 12:54
  • Bertha jy lyk fantasties!! Help asseblief, waar kan ek die dieet van Dr Cohen kry. Laat weet my asseblief by die volgende e mail adres : meyer.ne@hotmail.com. Baie dankie vir die hulp.

    26ste Jan. 2011, 12:50
  • Dr Cohen se dieet werk wonderlik as jy op dit is. Maar jy moet jou hele leefwyse aanpas om die gewig af te hou. Ek was so 7 jaar gelede daarop en het goeie rusultate gehad. Ongelukkig kon ek nie volgehou het nie en het die gewig weer opgetel. Die nadeel van die dieet is dat dit baie duur is en dit sluit inspuitings en pille in. Sterkte vir almal wat gewig wil verloor, onthou alles is keuses en dit is jou denke wat jy moet verander oor kos.

    26ste Jan. 2011, 11:47
  • Vir my werk Herbalife perfek. Dit, saam met gereelde oefening. Ek het 22kg in 4 maande verloor en dit het nou 'n 2de natuur geword. Ek het selfs nee dankie gesê vir Krismis poeding ...! Ek voel 'n ander mens....!

    26ste Jan. 2011, 07:20
  • Hoe werk die Dr Cohen Dieet? werk dit vir mans ook wat nie baie oefen nie? kan iemand dalk sy nommer of webwerf gee?

    25ste Jan. 2011, 15:05
  • EK SAL GRAAG DAAARDIE DIEET WIL VOLG EK HET DIE AFGELOPE 2JR 9KG OPGETEL EN IS VIES VIR MY MAAG WAT EK HET, EK HET MY HELE LEWE N 12 GEDRA EN GAAN NOU AL AMPER NA 16

    25ste Jan. 2011, 13:51
  • Waar in Preoria is 'n dr Cohen kliniek ?

    25ste Jan. 2011, 12:30
  • Hi hoekom het ek nog nooit van hierdie dieet gehoor nie. Help asb

    25ste Jan. 2011, 11:05
  • Wow Bertha lyk stunning!! Geluk!!

    25ste Jan. 2011, 09:17
  • Hi daar Waar kan ek hierdie wonderlike dieet van julle in die hande kry. Ek sukkel geweldig om gewig te verloor. Danie D

    25ste Jan. 2011, 09:17
  • Help asseblief, waar kan ek die dieet van Dr Cohen kry. Laat weet my asseblief by die volgende e mail adres : drienie.adlem@eskom.co.za. Baie dankie vir die hulp.

    25ste Jan. 2011, 08:22
  • Is dit my TV wat Bertha so "wyd" maak by die agterstewe langs? Ag, en moet tog asb nie 'n foto van har publiseer wat waarskynkik sewe maer jare gelede geneem is nie - eintlik bedrieg u die publiek, WANT die vrou lyk mos hoegenaamd nie meer so nie?

    24ste Jan. 2011, 19:34
  • Ek kan saamstem. Ek en my man was op dieselfde dieet en hy het 20kg en ek het 10kg verloor oor 'n tydperk van net 3 maande. Voel baie goed oor myself en is nie van plan om weer al die gewig op te tel nie. Ons is nou al 3 maande klaar met die eetplan en behalwe vir 'n paar gramme wat ons oor die Kersvakansie opgetel het, is ons weer waar ons was. Ek kan die Dr. Cohen's dieet vir enige een aanbeveel!!!! STERKTE vir Bertha(sy sal weer haar mooi lyfie terugkry) en aan almal wat besig is daarmee!! Julle gaan nie spyt wees nie:-))))

    24ste Jan. 2011, 18:14
  • Daar is net een gesonde en gebalanseerde eetplan wat vir my werk en dit is Weight Watchers. Met Weight Watchers kan jy enige iets eet wat jy wil. Weight Watchers is op 'n punte stelsel gebaseer en geen kos soorte word uitgelos nie. Jy eet gebalanseerd en gesond en dit is genoeg kos. Jy het genoeg energie om te oefen en hoef nie vir jou apart kos te maak. Gaan kyk gerus na hul website: www.weightwatchers.co.za. Weight Watchers is nie 'n "quick fix" en met meeste yo-yo dieete waar jy klomp kilos in 'n maand verloor, kan ek jou waarborg dat jy meeste van die gewig wat jy verloor het en nog meer optel in 'n baie kort rukkie. As jy die gewig wil afhou moet jy tussen 0.5kg - 1kg 'n week verloor. Weight Watchers is 'n gesonder leefwyse wat jy aankweek en dit is 'n iets wat jy kan volg vir res van jou lewe sonder om jouself te ontneem van lekker eet. Ek het 22kg in 8maande by Weight Watchers verloor en dit was 3 jaar terug en ek behou nogsteeds my gewig ten spyte daarvan dat ek nou al 13 weke swanger is. As Dr Cohen se deeit sal vir enige iemand werk en jy sal baie vinnig gewig verloor, maar een ding wat mense moet verstaan, as jy daardie gewig wil afhou en instand wil hou, sal jy vir die res van jou lewe op Dr Cohen se dieet moet bly, want sodra jy weer normaal gaan eet, gaan jy al daardie gewig optel. Ek is bly vir Bertha en ander wat al so baie gewig met Dr Cohen verloor, maar probeer asb iets wat meer gebalanseerd en gesonder is vir jou liggaam. Jy het net een liggaam, so moet dit asb nie deur yo-yo dieet sit.

    24ste Jan. 2011, 17:01
  • Snaaks, ek is 'n ma van vier het elke keer tussen 11 en 37 kg opgetel, weeg nou 8 maande na baba 54kg en so maer soos 'n riet. Het nog nooit 'n dieet gevolg nie en eet alles wat ek in die hande kry. Geen dieet werk nie maar as 'n sepie ster dit gebruik dan werk dit. Sterkte met jou roly poly!

    24ste Jan. 2011, 15:35
  • Daar is geen dieet op die mark vir my as Dr Rami Cohen regeet dieet nie. Het 17 kg in 3 maande verloor en toe gehoor dat Bertha ook daarop is. Ek is tans weer op die Cohen dieet, want oor Kersfees kroek mens mos maar `n bietjie. Die beste en wonderlikste regeet dieet wat daar op die mark is. Bly Bertha se lyfie lyk so goed.

    24ste Jan. 2011, 09:10

Web Development by FormFunction