Brümilda van Rensburg: My foto's

SARIE - Augustus 2008

Die meeste sepiesterre is beter bekend onder die naam van hul karakters. Nie Brümilda van Rensburg nie.

Ons weet sy's al 18 jaar lank Louwna van Egoli, maar min mense gaan haar op straat voorkeer en sê: "Hallo, Louwna."

Want Brümilda bly Brümilda. Of Brüms vir haar vriende.

HIER WYS SY HAAR FOTO'S:

2008: Pragfoto's uit haar SARIE-voorbladstorie

Klassieke Brümilda

Brümilda is besig met &aposn SARIE-voorblad-shoot

1980: Hier's ek die jong, mooi Maria (regs) in Mooi Maria saam met Sandra Kotze in die destydse Nico Malan-teater in Kaapstad.

1980: As die jong Maria in Mooi Maria

1984: Ek en my universiteitsvriendin Anneline Kriel-Bacon op Mauritius

1984: Saam met vriendin, Anneline Kriel-Bacon

1985: Die uitdagendste rol van my lewe: as Blanche du Bois in die toneelstuk Trem se naam Begeerte van Tenessee Williams, teenoor my held, Marius Weyers.

1985: As Blanche du Bois

1993: Saam met die uitvoerende vervaardiger van Egoli, Franz Marx, en Shaleen Surtie-Richards (Nenna) by die Mej. Wêreld-geselligheid in Sun City.

1993: Brümilda, Franz Marx, Shaleen Surtie-Richards

2008

By die 25ste verjaardagvieringe van Homestead, 'n liefdadigheidsorganisasie wat na straatkinders in Kaapstad omsien.

2008: Die Homestead se 25ste bestaansjaar

Annie Malan is my gholfmaat. Hier oefen ons by die Parkview-klub.

2008: Saam met gholfmaat, Annie Malan

'n Treffende foto uit die SARIE-fotosessie

2008: SARIE-fotosessie

Verwante artikels

Galery

  • Klassieke Brümilda
  • Brümilda is besig met 'n SARIE-voorblad-shoot
  • 2008: In 'n rooi rok van Lunar
  • 1985: As Blanche du Bois
  • 1980: As die jong Maria in Mooi Maria
  • 1993: Brümilda, Franz Marx, Shaleen Surtie-Richards
  • 2008: Die Homestead se 25ste bestaansjaar
  • 1984: Saam met vriendin, Anneline Kriel-Bacon
  • 2008: Saam met gholfmaat, Annie Malan
  • 2008: SARIE-fotosessie

Kommentaar

  • Haai Sjoe... jy is net so pragtig soos altyd! we would like for you to come and visit our beauty clinic in claremont cape town. You have always been one of my favourite people. we are looking forward to hearing fom you.

    29ste Jan. 2010, 13:38
  • Sy is pragtig maar ai tog - die mond wat sy so op 'n tuit trek!!!

    12de Nov. 2009, 15:24
  • Wat 'n mooi vrou en 'n legende vir ons drama. Verseker is sy vir my 'n idol. Timeless!

    4de Nov. 2009, 08:25
  • Sjoe sy is mooi. Ek sou nie omgee om deur die Sarie fotograaf onder hande geneem te word nie. Haar natuurlike skoonheid en die fotograaf se stilering is 'n wen kombinasie.

    2de Nov. 2009, 14:35

Web Development by FormFunction