Cindy Nell, Survivor-deelnemer, wys haar foto's

SARIE - November 2009

Cindy Nell, Survivor-deelnemer, wys haar foto's Foto’s: Marc Cameron; Galery

Die nuus het gebreek dat die voormalige skoonheidskoningin Cindy Nell (28) een van die glansdeelnemers in M-Net se Survivor SA op Paradys-eiland is. M-Net is egter baie geheimsinnig oor waar dit geskiet word en watter ander glansmense hieraan deelneem. Lees die volledige artikel op nuus24.com

Cindy wys haar foto's:

Kleintyd al lief vir die kamera...

Van kleintyd lief vir die kamera. In die Kaap met vakansie.

Cindy en haar broer, Chris Cindy swem saam met dolfyne by Disney World

Ek en my broer, Chris, by ons oupa
Piet se huis in Pretoria. Chris het onlangs
teruggekom van Egipte waar hy ’n lyfwag was.


Toe ek en my verloofde, Clive, verlede jaar
met vakansie by Disney World in Amerika was,
kon ek saam met dolfyne swem.
Cindy het op skool modelwerk gedoen Cindy en haar ma, Marietjie

Op skool het ek al model-werk gedoen.
Hierdie foto is op Pietersburg geneem,
waar ek ’n deel van my hoërskoolloopbaan
deurgebring het.

Saam met my ma, Marietjie, by ’n
vrouedag in Kaapstad. Sy’s een van
my grootste ondersteuners.
Na sy Mej. Harties-skoonheidskompetisie gewen het My kroning as Mej. Suid-Afrika 2002-&apos03
Ek hou my lyf model nadat ek die
Mej. Harties-skoonheidskompetisie gewen het.
My kroning as Mej. Suid-Afrika 2002-’03.
Cindy en Clive by &aposn geselligheid in Johannesburg        Cindy het vir Madiba ontmoet

Ek en Clive by ’n geselligheid in Johannesburg.


Ek het die geleentheid gekry om
Nelson Mandela te ontmoet toe ek as
Mej. SA gekroon is. Hy het my vir ete
by sy huis in Johannesburg genooi en
ons het kookkos geëet wat hy self vir
my ingeskep het.

Só het Cindy oor die jare in SARIE verskyn:

Cindy Nell in SARIE se modebylae (Mei2006)
Cindy span die kroon in militêre  styl met baadjies en blink knope -
Modebylae Mei 2006
Cindy Nell in SARIE se modebylae (Mei2006)

Cindy span die kroon in militêre styl met baadjies en blink knope -
Modebylae Mei 2006

"Die militêre voorkoms het 'n volwasse, sexy gevoel - dis nie net
vir tieners nie. Ek geniet veral die seisoen se ongewonde kombinasies
van style" - Cindy

Cindy in &aposn SARIE-skoonheid-artikel (Jan. &apos09)

'Daar is geen beter ontspanning as 'n spa nie'


Meer as net &aposn skoonheidskoningin
“Oor ’n paar jaar moet mense vra wat het
van Cindy Nell geword,” sê sy. Maar dit sal
waarskynlik moeilik wees om haar mis te kyk.


Verwante artikels

Galery

  • Meer as net 'n skoonheidskoningin
  • Cindy in SARIE se modebylae (Mei 2006)
  • Cindy in 'n SARIE-skoonheid-artikel (Jan. '09)
  • Cindy in SARIE se modebylae (Mei 2006)
  • Cindy in SARIE se modebylae (Mei 2006)
  • Meer as net 'n skoonheidskoningin
  • Cindy in SARIE se modebylae (Mei 2006)
  • Cindy het op skool modelwerk gedoen
  • Kleintyd al lief vir die kamera...
  • Na sy Mej. Harties-skoonheidskompetisie gewen het
  • Cindy en haar broer, Chris
  • Cindy swem saam met dolfyne by Disney World
  • Cindy het vir Madiba ontmoet
  • Cindy en haar ma, Marietjie
  • Cindy en Clive by 'n geselligheid in Johannesburg
  • My kroning as Mej. Suid-Afrika 2002-'03
  • Cindy in 'n SARIE-skoonheid-artikel (Jan. '09)

Kommentaar

  • Sys awsome!!!!!!!!!!!!1

    29ste Apr. 2011, 13:23
  • Pragtig stylvol en 'n ware dame. Haar arm op die blou foto met blou swembroek lyk aangeplak, jammer daar oor.

    27ste Jan. 2010, 12:18
  • CINDY IS N VOORBEELD VIR ALLE JONG SUID-AFRIKAANSE MEISIES STYLVOL ELEGANT EN DAN IS SY NOG STUNNING OOK. MOOI SO CINDY ONS IS TROTS OP JOU.

    20ste Nov. 2009, 11:55
  • Sarel het bleikbaar die foto's onder 'n vergrootglas bekyk! Mooi, nê, Sarel

    20ste Nov. 2009, 09:57
  • DIS N JAMMERTE SY IS N BIETJIE OUD VIR MY WANT WRAGTIG SY IS SEXY!

    19de Nov. 2009, 15:29
  • mooi en oulik was nog nooit lelik nie,bly ma n aantreklike dame,skitterend

    18de Nov. 2009, 18:17
  • Die foto met die blou baaikostuum het 'n paar opknap foute wat die grafiese kunstenaar begaan het toe hy haar "ge-airbrush" het. Verder is goeie fotos.

    18de Nov. 2009, 15:19
  • Sy bly maar 'n voorbeeld vir SA vroue...

    18de Nov. 2009, 12:36
  • Jy bly maar "stunning"!!!!

    18de Nov. 2009, 09:55
  • Great Fotos!!

    18de Nov. 2009, 06:12
  • SY MAAK MY ANDERS VOEL!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    17de Nov. 2009, 15:18

Web Development by FormFunction