Eksklusief! Agter die skerms met Nataniël

Deur Charis Labuschagne, SARIE - Maart 2011

Foto: Phyllis Green

Fanie maak seker Nataniël lyk perfek

Verwante artikels

Kommentaar

  • Ek kan my absoluut verluister as Nataniël aan die woord is; en as ek sy boeke lees, 'hoor' ek hom. Ek probeer uitmaak waar sy talent lê: is dit om te vermaak, is dit sy vermoë met woorde, is dit sy humorsin? Hoe dit ook al sy; ek geniet dit vreeslik! Ek sou graag vir Nataniël wil leer ken; wie is die mens agter die kunstenaar?

    22ste Jan. 2012, 21:44
  • Nataniel,ek dink jy is n goeie rolmodel vir die jeug omdat jy jouself is en jouself uitleef ongeag die feit dat jy nie in die traditionele boks pas nie.Ek is net nuuskeirig - as iemand in die kollig hoe hou jy jou privaat lewe so privaat? Ons lees nooit en sien nooit fotos van jou "spesiale iemand" nie.

    8ste Nov. 2011, 05:30
  • Ek hou van Nataniel se pittige sêgoed.

    14de Sep. 2011, 11:25
  • Sommer net 'n dankie van my af dat jy nog so nou en dan 'n draai in PE maak. Ek mis nie graag jou show nie en het al reeds op 'n tiener stadium my kinders aan jou talent blootgestel. Dankie vir die vermaak, dankie vir jou eerlikheid en dankie dat ons vir 'n rukkie kan ontsnap van al die gemors en hartseer van die lewe en net kan ontspan saam met jou. Mag jy geseen wees met onuitputbare idees en gesondheid sodat jy ons nog vir lank op reise saam met jou in ons teaters kan neem. Laastens, jy het so 'n ongelooflike sangstem: ek hoop al jou mense is baie baie trots op jou. Denise

    10de Mar. 2011, 20:13

Web Development by FormFunction