Gratis armband saam met jou Maart-uitgawe

SARIE Maart 2010

Jou Maart-uitgawe van SARIE kom met 'n gratis glaspêrel-armband in een van 4 klassieke kleure

Kry joune vandag nog in wit, room, grys-pienk of liggoud. Pêrels is nou perfek in die mode en bly 'n simbool van liefde en geluk.

Jou Maart-SARIE is vanaf 8 Februarie te koop.

Kommentaar

Web Development by FormFunction