Kurt Darren se gunstelinge
Eie Liedjie “Hemel op Tafelberg” is my diepste liedjie. Ek hou ook van “Standing on the Edge”. SA Musikante Theuns Jordaan. Hy’s talentvol, nice en praat nie net heeltyd oor homself nie. Ek luister ook graag na Watershed en The...
Eie Liedjie “Hemel op Tafelberg” is my diepste liedjie. Ek hou ook van “Standing on the Edge”.
SA Musikante Theuns Jordaan. Hy’s talentvol, nice en praat nie net heeltyd oor homself nie. Ek luister ook graag na Watershed en The Parlotones.
Oorsese sangers Robbie Williams en Andrea Bocelli.
Fliek Love Actually. Ek is mal oor movies. Daar kom ek weg – met Whispers of popcorn. Ek huil ook maklik in die fliek.
Mooiste bekende SA vrou Buiten my meisie, Tanya Fourie.
Verwante artikels
-
Aanvallers dalk op Kurt Darren se plaas
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 2
Kurt Darren en van sy vriende was 9 Junie2010 moontlik die teiken van ‘n plaasroof of -aanval. Darren se plaas is in die Naboomspruit-omgewing in Limpopo.
-
Die geheime van Kurt Darren se troukoek
SARIE - Januarie 2011 | Kommentaar: 2
Mien Farrel van Devine Delights, wat Kurt en Dunay se troukoek gebak het gesels oor al die voorbereidings en uitdagings wat dié koek ingehou het.
-
Kurt se Dunay blog vir sarie.com uit Bollywood
Dunay se warrelwind-kuier in Indië staan einde se kant toe.
-
Sanger Arno Jordaan wys sy gunsteling-foto's
SARIE Augustus 2010
Arno het nou onlangs saam met Kurt Darren Australië besoek en daar in Brisbane, Perth en Sydney opgetree.
-
Wat jy nie van Zane Meas (Neville Meintjies van 7de Laan) geweet het nie
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 3
















Kry jou SARIE oral, enige tyd