Kyk hoe lyk Robbie Klay nou!

SARIE Augustus 2010

Onlangs is in die media berig dat Robbie Klay 'n nuwe voorkoms het.

Hy't 'n nuwe haarstyl en dra nou klere waarin ons hom nog nie gesien het nie. Robbie beskou sy nuwe voorkoms as "meer funky". Hy't ook 'n nuwe musiekstyl en dit lyk of sy loopbaan weer op dreef is.

Wat sê jy?

Robbie Klay Robbie Klay se nuwe voorkoms

Nog mooimaak-nuus!

Plus Natasha Sutherland se nuwe haarstyl

Boer soek 'n vrou se Elma Postma het ook 'n nuwe haarstyl

Is jy ons wen-makeover? Kry 'n nuwe haarstyl- en grimeervoorkoms met sarie.com se makeover-tool

Verwante artikels

Galery

  • Robbie Klay se nuwe voorkoms
  • Robbie Klay
  • Robbie Klay se nuwe voorkoms

Kommentaar

  • Ek glo Robbie se loopbaan gaan 'n boost kry. Ek wens hom alle sterkte toe. En sy nuwe look is stunning en sexy.

    6de Aug. 2010, 11:25
  • JY KAN DOEN WAT JY WIL, MAAR JAMMER JY KAN NIE SING NIE.

    4de Aug. 2010, 19:10

Web Development by FormFunction