Lianie May - Agter die skerms by haar SARIE-voorbladsessie

Deur Fanie Cronjé, SARIE Augustus 2010

"Superster, plaasmeisie - dís Lianie May!

 Vandaar fluweel vir die voorblad, want dis glans sonder pretensie. En daarby baie armbande om dit meer informeel te hou. Om fluweel goed te dra moet jy genoeg vel wys.

"Wys jy te min kan jy onnodig outyds of selfs soos 'n dogtertjie lyk en verloor fluweel eensklaps sy sexyheid. Onthou dié reël: As jy jou halslyn ontbloot, hou jou soomlyn langer om nie te veel been te wys nie; as jy weer baie been wys, maak seker jy maak jou hals toe. Dis die een of die ander."

Lees nog: Fanie Cronjé se mooimaakwenke.

Galery

  • Lianie May en fotograaf, Leana Clunies-Ross
  • Karen van Wyngaard het Lianie se hare gedoen
  • Karen van Wyngaard het Lianie se hare gedoen
  • Lianie May by SARIE-voorbladsessie
  • Fanie Cronjé, Karen van Wyngaard en Lianie May
  • Fanie en Lianie...
  • Fanie en Lianie...
  • Fanie en Lianie May gesels
  • Michel Ingoglia het Lianie se grimering gedoen
  • Michel Ingoglia het Lianie se grimering gedoen
  • Fanie met een van Lianie se uitrustings
  • Karen van Wyngaard en Lianie May
  • Michel en Lianie May
  • Lianie May se grimering deur Michel Ingoglia
  • Lianie May se grimering deur Michel Ingoglia
  • Lianie May voor die lens
  • Lianie May voor die lens
  • Lianie May by SARIE se Augustus-voorbladsessie
  • Lianie May by SARIE se Augustus-voorbladsessie
  • Michel, Lianie en Fanie by die voorbladsessie
  • Lianie May voor Leana Clunies-Ross se kamera
  • Lianie May voor die kamera
  • Karen van Wyngaard maak Lianie se hare mooi
  • Lianie May by SARIE se Augustus-voorbladsessie
  • Lianie May en fotograaf, Leana Clunies-Ross
  • ys4f6114.jpg
  • ys4f6116.jpg
  • ys4f6123.jpg
  • ys4f6125.jpg
  • ys4f6129.jpg
  • ys4f6131.jpg
  • ys4f6132.jpg
  • ys4f6142.jpg
  • ys4f6144.jpg
  • ys4f6146.jpg
  • ys4f6150.jpg
  • ys4f6142.jpg
  • ys4f6165.jpg
  • ys4f6170.jpg
  • Fotograaf Leana Clunies-Ross
  • Lianie May voor Leana Clunies-Ross se kamera
  • Lianie May voor Leana Clunies-Ross se kamera
  • Lianie May met armbande wat Fanie gekies het
  • Lianie May en fotograaf, Leana Clunies-Ross
  • Lianie May en haar verloofde, Barry Lubbe
  • Lianie May by SARIE se Augustus-voorbladsessie
  • Fanie Cronjé en Lianie May - SARIE Augustus-uitgawe
  • Michel Ingoglia en Lianie voor die spieël
  • Fanie kry die 'stel' reg met 'n paar herfsblare
  • Fanie kry die 'stel' reg met 'n paar herfsblare
  • Fanie kry die 'stel' reg met 'n paar herfsblare
  • Fanie kry die 'stel' reg met 'n paar herfsblare
  • Fanie se beurt...
  • Die hele span  help om blare te gooi
  • Lianie May voor die kamera
  • Lianie May en Fanie Cronjé

Kommentaar

  • Al het sy ook 'n plootjie of meer, sy bly maar oulik en sy sing ook lekker. 'n Paar stunning fotos van haar!

    30ste Jul. 2010, 14:22