Mark Brunetz se 5 grootste dekor-mites
Foto’s: verskaf Galery
Die Clean House-ghoeroe help
Mark Brunetz van Clean House op die Style Network-kanaal (DSTV-kanaal 183) het spesiaal vir sarie.com-gebruikers 5 van die algemeenste dekor-mites uitgewys:
- Jou meubels moet bymekaar pas (en tipies uit dieselfde styltydperk kom)
- Donker kleure laat 'n vertrek kleiner lyk
- Om meubels in 'n vertrek só te rangskik dat daar 'n oop spasie in die middel is, laat die vertrek groter lyk.
- Die enigste plek waar jy eetkamermeubels kan koop, is in die eetkamermeubel-afdeling...
- Elke vertrek het net een fokuspunt.
Kyk binnekort uit vir Mark se 10 ekonomiese dekor-wenke
WEN 'n mooimaaksessie vir jou huis
Verwante artikels
-
6 nuttige dekorwenke uit SARIE WOON - Engela du Toit wys hoe
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 4
-
Mark Brunetz se 10 dekorwenke
SARIE - September 2009
Mark Brunetz van Clean House op die Style Network-kanaal (DSTV-kanaal 183) het eksklusief vir sarie.com dié wenke gestuur


















Kommentaar