Mooier, maerder Bertha: "Kyk hoe lyk ek nou"

Deur Marie Opperman & Charis Labuschagne, SARIE - April 2009

Mooier, maerder Bertha: "Kyk hoe lyk ek nou" Foto’s: Clinton Lubbe Galery

Sy straal nadat sy die kilogramme behoorlik afgeskud het. Dis 'n splinternuwe Bertha dié. Sien meer en lees meer oor Bertha en haar dieet in jou nuwe SARIE

Vriende en kollegas komplimenteer haar deesdae gereeld oor hoe goed sy lyk. Selfs haar skoonheidsterapeut sê sy moet aanhou doen wat sy doen, want haar vel gloei!

"Dis erg om druk van alle kante te kry om gewig te verloor. Ek kry druk van die werk én van die publiek. Maar ek glo ek het nou die regte kennis om my gewig stabiel te hou," sê Bertha

Sien meer en lees meer oor Bertha in jou nuwe uitgawe, Maandag 9 Maart op straat.

  • Assistent Maretha Grobler (fotograaf), Jacoline Frank (stileerder)
  • Hare Karen van Wyngaard
  • Grimering Adelle Jung
  • Plek Pieter Toerien's Montecasino Theatre and Studio, 011 511 1988

Verwante artikels

Web Development by FormFunction