Nadia Valvekens agter die skerms by SARIE se Junie 2010-voorblad
Foto’s: Aubrey Jonsson Galery
Al die aksie agter ons Junie-voorblad saam met Nadia Valvekens
Nadia Valvekens, Binneland Sub Judice se Pippa, gesels vir die eerste keer oor die verbrokkeling van haar verhouding van 10 jaar - en haar nuwe liefde wat die TV-kollig met haar deel. Hier's is sy agter die skerms van ons Junie-voorblad
- Assistent van fotograaf Sabi Botha
- Hare Karen van Wyngaard
- Grimering Lesley Whitby
- Plek Toadbury Hall Country House, kontak 079 512 0554 of 087 941 1215
Verwante artikels
-
5 minute met Karl Thaning (dr. Nathan Richards van 'Binneland')
SARIE - Junie 2010
Hy's dr. Nathan Richards in die M-Net-sepie Binneland Sub Judice. Min mense weet Karl Thaning (33) was 'n internasionale swem-sensasie. Hy's ook die nuwe liefde van Nadia Valvekens, ons voorbladgesig.
-
Karl Thaning (Binneland se dr. Nathan) oor sy liefde, Nadia Valvekens
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 1
Ná 'n 10 jaar-verhouding het Nadia Valvekens, Pippa van Binnelanders Sub Judice, weer liefde gevind - in mede-akteur, Karl Thaning. Hy maak sy hart oop.
-
Kry só Nadia Valvekens se veelsydige haarstyl
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 3
Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur, is verantwoordelik vir die stilering van SARIE se voor-en binneblaaie. Hy sê hoe jy Nadia se haarstyl kan kry.
-
Nadia Valvekens: Nuwe liefde ná 10 jaar
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 7
Binneland Sub Judice se Pippa, gesels vir die eerste keer oor die verbrokkeling van haar verhouding van 10 jaar – en haar nuwe liefde wat die TV-kollig met haar deel
-
Styl volgens Nadia Valvekens...
SARIE - Junie 2010
Watter parfuum dra sy en waar's haar gunsteling restaurant? Wat's haar gunsteling skoenstyl en hou sy van shop?
































































Kommentaar
ooskapenaar het gesê:
Ek stem saam met 'the objective one'.verhoudings is privaat.hoe voel die arme eks? hy weet tog almal wat die artikel lees en hulle geken het as n paartjie het nou n sekere siening van hom (wat deur Nadia geskep is)publiseer altwee kante se storie - dis baie meer objektief.
25ste Jun. 2010, 12:36Pye Cloete het gesê:
Nadia jy is my fav in binnelanders!!!! Wat 'n pragtige bdskap het Cecile v zyl getik!! Jy is stunning!!!!!!!
10de Jun. 2010, 00:58The Objective One het gesê:
Mmmm... must be awesome to have such a wonderful powerful platform to speak from... if only her ex had the same opportunity. I bet his heart breaks a 1000 times when he reads that article, when he sees those pictures. 10 years is a long time. Imagine all the wonderful, crazy, difficult, happy moments. I always thought Nadia was a very private person - but I guess a "coming" out story is good publicity. The truth is always subjective. If he had the same platform - perhaps his truth could be heard. Perhaps you should call him and do a follow up. I'm quite positive that there were many issues from both parts - but some matters of the heart should just be kept private - because while they may liberate and emancipate her - I believe it could quite possibly distress and bruise him.
3de Jun. 2010, 19:55adri het gesê:
sys beslis 'n voorbeeld vir ons almal. ek hoop nie sy doen later 'stouter' rolle om van haar 'mooi en soet' beeld weg te kom nie. ek hoop tog so sy en nathan kan afhaak!
23ste Mei. 2010, 10:09Wilma Schutte het gesê:
Nadia is pragtig en haar nuwe haarstyl ook. Sy het die mooiste oë wat ek nog ooit gesien het.
20ste Mei. 2010, 16:20Cecile van Zyl het gesê:
Nadia"tjie, jy lyk vir mamma pragtig. Moenie dat die foute wat ek gemaak die rede wees dat jy "bang" wees vir trou nie. Mamma glo dit kan van die mooiste tye wees saam met die regte persoon! So bly jy is gelukkig!jy blom weer.Lief jou baie en alhoewel ek nie elke aand kyk nie, as ek kyk, kan ek sien jou "hart en siel" is in jou spel, was al van kleins my "drama queen"-:) Liefde Mamma
20ste Mei. 2010, 15:10Marie Smit het gesê:
Nadia is absoluut beeldskoon!!! Nie net uiterlik nie maar haar innerlike skoonheid straal behoorlik uit.... Sy is nog altyd my gunsteling in Binneland!!!
20ste Mei. 2010, 11:57Marietjie van de Wall het gesê:
Baie geluk met jul ligtekop-voorblad! Puik webruimte en puik tydskrif!!! Sarie, julle is een my hoogtepunte in my dag! Ek geniet dit.
18de Mei. 2010, 09:08Lida Pieterse het gesê:
Sy is pragtig - my gunsteling in Binnelanders.
17de Mei. 2010, 20:40