Nicholis Louw - foto-album
In die Oktober-uitgawe van SARIE gesels Nicholis Louw met ons. Hy's nie deel van die 'in-groep' in sy bedryf nie, maar hy verkies dit so. Hy sê: 'Vat my soos ek is.'
Lees ook verder wat hy oor Yolanda Barnard se bewerings oor hom en Robbie Klay se 'ringe' te sê het.
5 dinge wat jy nie van Nicholis geweet het nie
1. Ek slaap met 'n kussing wat ek vashou soos 'n teddie.
2. Ek versorg my vel goed en het 'n borg by 2nd Youth vir velprodukte.
3. Adele van Adele's Creative Scissors en Glam Guru (op kykNET) sny my hare elke tweede Dinsdagoggend.
4. Ek laat my borshare met waks verwyder.
5. Ek weet absoluut niks van rugby nie.
![]() |
| Ek in my kleuterskooldae in Oos-Londen waar ek grootgeword het. |
![]() |
| Ek het verlede jaar my platinum- toekenning vir Vergeet en vergewe van Select Musiek by hul jaarlikse Kerspartytjie ontvang. |
![]() |
|
Elizma Theron het saam met my |
![]() |
| Hier is ek en die sanger Fredi Nest saam by die Aardklop-kunstefees. Ons is goeie vriende en kuier gereeld saam. |
![]() |
|
My hart is aan die brand is my eerste |
Verwante artikels
-
Dowe Mej. SA, Vicki Fourie, wys haar foto's
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 5
Al kan sy nie hoor nie, sing Mej. Dowe SA elke dag haar eie lied van oorwinning. Kyk maar, Vicki Fourie het groot planne vir die toekoms.
-
Nicholis Louw
SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 2
-
Nicholis Louw verklap
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 6
Hy’s nie deel van die ‘in-groep’ in sy bedryf nie, maar hy verkies dit so. Al maak dit hom soms die teiken van ’n geskinder. Hier lig hy die sluier op 'n paar van sy gunstelinge in die lewe ...
-
‘Vat my soos ek is’, sê Nicholis Louw
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 7
Hy’s nie deel van die ‘in-groep’ in sy bedryf nie, maar hy verkies dit so. Al maak dit hom soms die teiken van ’n geskinder


























Kommentaar
jolani botha het gesê:
nicholis is beslis di beste in di lank.hy is sexy,goue stem.nice persoonlikheid.hy is ales wat n vrou wl he.mwa lve u nicholis
3de Feb. 2012, 11:46isa het gesê:
Ek's lankal nie meer deel van die jonger groep nie maar ek dink ook Nicholas is die een van die BESTES in ons land. Hou so aan, Jys STUNNING.
26ste Mar. 2010, 22:30CHRISTELLE VILJOEN het gesê:
Ek glo NL is Suid Afrika se beste kunstenaar!!! en ek kon dit al bewys... watter ander sanger kan saam met tenore sing EN love-songs EN rock EN pop EN country.... NICHOLIS JY IS AMAZING!!!
9de Nov. 2009, 16:22