Ons praat met
-
Amalie Uys: “G’n man sal my ideale steel”
SARIE - Oktober 2007
Sy is nog net op die drumpel van haar loopbaan. Maar so amper het Amalia Uys, San-Mari in 7de Laan, haar kans op sukses prysgegee ...
-
Sean Else: Die Droomvanger
SARIE - Oktober 2007
Sean Else maak nie net sy eie drome waar nie, hy sorg ook dat ander talentvolles – soos Bok van Blerk – goud raakboor.
-
Bertha le Roux - een hot mama!
SARIE - September 2007
Die eerste foto’s van klein Kiana, wat Bertha le Roux van 7de Laan se lewe kom verander – en verryk – het
-
Amore Bekker: “Gee my liefde en ’n rooi lig”
SARIE - September 2007
Sy is verslaaf aan adrenalien, en raak altyd, altyd wéér verlief. Dís Amore Bekker van RSG se Tjailatyd.
-
Anna-Mart raak persoonlik
SARIE - Augustus 2007
Almal weet – Anna-Mart loop nie met haar hart op haar mou nie. Maar teenoor haar jare lange vriendin en mede-akteur Henriëtta Gryffenberg maak sy tog ’n skrefie van haar binneste oop . . .
-
Vinette Ebrahim: ‘My blou veer van hoop’
SARIE - Augustus 2007
Bekroonde aktrise, aktivis, biegmoeder, mentor ... Vinette Ebrahim is ’n vrou met vele kante. Sy’s méér as net ’n karakter in ’n sepie.
-
Ilse Roos leer tango
SARIE - Julie 2007
Vir haar rol in 7de Laan het Illse Roos leer tango. Dié keer doen haar man die kombuis-vastrap
-
Phillip Henn: “Dwelms steel 9 jaar van my lewe”
SARIE - Julie 2007
Ná twaalf jaar duik sepiehartebreker Phillip Henn onverwags op in Binnelanders. Hy vertel van die keerpunt in sy lewe . . .
























Kry jou SARIE oral, enige tyd