Pasella se Dieter Voigt wys sy gunsteling-foto's
Foto’s: verskaf Galery
Voormalige Mnr SA (2007), model en Pasella-aanbieder, Dieter Voigt, deel sy gunsteling-foto's met sarie.com.
Dieter se aan-die-gang-leefstyl en dié dat hy graag liefdadigheidswerk doen, sorg dat hy baie rondrits. Hier wys hy foto's van sy fietstoere vir Tygerbeer, sy modelsessies en Pasella-hoogtepunte. G'n wonder sy motto is "doen iets waarvan jy hou, en jy sal nooit weer in jou 'n lewe 'n dag hoef te werk nie".
Besoek Dieter se webblad
Verwante artikels
-
Christi en Nico Panagio se Griekse vakansie - FOTO's
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 5
Celeb-paartjie Nico en Christi Panagio was onlangs vir 'n wegbreekvakansie in Griekeland, en hulle wys hul foto's op sarie.com
-
Die nuwe Mnr. Suid-Afrika
Die 29-jarige Stephen Segal is ons nuwe Mnr. SA. Hy sê dis sy liefde vir mense wat hom stof in die ander deelnemers se oë laat skop het. Charis Labuschagne dink dis eerder sy sin vir humor omdat hy haar gebel het, vermom as 'n Kentucky Fried...
-
Die wêreld se sexyste man is ... Johnny Depp
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 2
Die gewilde akteur is pas as People-tydskrif se sexyste man ter wêreld vir 2009 aangewys.
-
Idols se Adeline maak haar debuut as Pasella-aanbieder
SARIE - Januarie 2011
Dié talentvolle meisie het vinnig danksy Idols bekendheid verwerf met haar engelstem. Alhoewel sy nie die reeks gewen het nie, het dit tog vir haar baie beteken, en het sy ongelooflik baie geleer.
-
Isabella se blog: "Dis 'n lekker lewe díé"
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 8
Moments of Magic elke dag! Dit is altyd my wens aan almal.....mag jy toegegooi word onner hulle. En as hulle nie self daar is, you create them girl!
-
Paul Rothmann (van Pasella) en sy vrou se gunstelinge
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 3
Hy's Pasella se man, tog is hy 100% sy eie mens. Paul Rothmann leef wyd, en sy avonture sluit sy hoërskoolliefde Monique Joubert in.
-
Wie se 'six pack' is die mooiste... Izak Davel of Cristiano Ronaldo?
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 11
Kan ons ooit vir Izak Davel in daai klein rooi Speedo op Survivor SA vergeet?! En hier's die Portugese sokker-sensasie Cristiano Ronaldo ook te sien in sý rooi swembroek.
-
Wie's vir jou die mooiste? Nadia Valvekens of Cameron Diaz?
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 22
Kyk net hoe baie lyk Cameron Diaz en Binneland se Nadia Valvekens na mekaar? Wie is vir jou die mooiste?
























Kommentaar