2009 Pica-toekennings: SARIE wen groot tydskrifpryse!
SARIE het gisteraand (Donderdag 26 November 2009) groot pryse in die jaarlikse Pica-tydskriftoekennings losgeslaan: As Beste SA Verbruikerstydskrif van die Jaar, Beste Algemene Tydskrif van die Jaar en SARIE KOS is bekroon as die beste nuwe tydskrif van die jaar.
Ons vier behoorlik fees!

Ons het ook in die volgende kategorieë eervolle vermeldings ontvang:
* Dekor, handwerk, kos en tuinbou: SARIE KOS
* Voorblad: SARIE (Ons Dezi-voorblad van Junie 09)

Verwante artikels
-
Resepte vir Hollywood-styl mengeldrankies
SARIE - Maart 2011
'n Hoogtepunt op Hollywood se kalender is die jaarlikse Bafta’s (Orange British Academy Film Awards). Boonop het 2011 se after party beslis skop gehad.
-
SMS-diens bring SARIE-resepte na jou selfoon!
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 6
Jou SARIE tuis vergeet en nou wil jy bestanddele koop of 'n resep volg? Gebruik ons gerieflike nuwe SMS-diens en die resep kom na jou selfoon toe! Hier's die spesiale resep-kodes:



















Kommentaar