Randall Abrahams (van Idols) se hartsdinge
Natuurlik lê musiek die Idols-beoordelaar Randall Abrahams na aan die hart. Maar dis nie al nie ...
|
|
|
|
| My hond, Talulah. Gabby het haar vir my by die DBV gekry. Sy’s ’n “cross-pom” volgens haar rekords. Maar in my oë is sy net ’n (nie te) stout, bedorwe, spesiale hond en ek is baie lief vir haar. |
Paul Smith-loafers. Ek is gek na skoene. ’n Goeie paar is baie meer stylvol as ’n kledingstuk wat vinnig uit die mode gaan. |
The Trash Can Sinatras – |
|
|
|
|
| North Face-baadjie. Dit word koud in Jozi! |
Lenco-draaitafel. Ek hou baie van opgeneemde musiek, veral viniel. Ek het 2 Lenco L75-draaitafels oorgebou met ’n voetstuk gemaak deur Hein Havenga @ SoundStructures. |
The Elegant Universe The Cold Six Thousand |
|
|
|
| Singapoer. Ek het al Maleisië, Thailand en Hongkong besoek. Daar is soveel skatte. En ek moet binnekort Japan en China toe gaan! Maar die stadskind wat ek is, was mal oor Singapoer. |
Bruce Springsteen-kaartjies. Ek het The Boss op die verhoog gesien. En op 3 verskillende toere – ’n ongelooflike kunstenaar! |
Verwante artikels
-
Hoe't jy gevoel toe...
die Idols-beoordelaars jou afjak?
-
Idols se Simon vs Randall: Jy sal nie glo wat hulle in gemeen het nie...
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 1
Idols is terug en deelnemers moet maar weet: Hulle gaan lekker deurloop onder die vuurtong van die beoordelaar Randall Abrahams. Kyk wat het hy en sy Britse eweknie Simon Cowell gemeen.
-
Jason Hartman oor roem, senuwees en bonsai-boompies
SARIE - Oktober 2009
-
Jason Hartman van Idols
Op SARIE se Facebook het julle dit duidelik gemaak - Jason is jul gunsteling om Idols 2009 te wen. Fanie Cronjé het vinnig met hom gesels ...
-
Sal jy aan Idols deelneem? Kyk wat sê julle
SARIE Maart 2010
-
Sasha-Lee Davids, Idols-finalis
Een: Sy’s R50 000 ryker. Twee: Sy’t ’n rol losgeslaan in die kykNET-sepie Villa Rosa. Dis nou nadat die Idols-finalis Sasha-Lee Davids (18) van Atlantis aan die Weskus die werklikheidsreeks Matrix* op die Afrikaanse musiekkanaal MK89 gewen het

































Kry jou SARIE oral, enige tyd