Scarlett - die nuwe gesig van MANGO
Sy’s nie verniet ons almal se sexy gunsteling nie . . . die hip Spaanse modehuis MANGO het op Scarlett Johansson besluit as gesig vir hul herfs-winter 2009/’10 versameling, wat ons in SA in Januarie 2010 te sien sal kry.
MANGO glo Scarlett straal met haar oogvang-persoonlikheid die onafhanklike, kosmopolitaanse vibe uit wat hul aanhangers kenmerk.
Ons ken Scarlett van haar pryswenner-vertolkings in Girl with a Pearl Earring, Lost in Translation, Match Point en, mees onlangs, Woody Allen se Vicky Christina Barcelona – waarin sy speel saam met Penélope Cruz, een van MANGO se klere-ontwerpers en haar voorganger as MANGO-gesig.
Hier's 'n kykie agter die skerms toe die foto's vir die nuwe advertensie-veldtog geskiet is...
MANGO-modes is te kry by The Piazza, Melrose Arch, Sandton City, Canal Walk-winkelsentrum en die V&A Waterfront.
Besoek www.mango.com
Verwante artikels
-
'n Geur-eerste in SA
SARIE Maart 2010
Die vinnigste man ter wêreld, die 23 jarige Usain Bolt, is pas aangewys as die gesig van Puma se nuutste parfuum.
-
Aktrise Diane Kruger - die nuwe gesig van L’Oréal
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 1
Aktrise Diane Kruger is pas aangewys as een van die nuwe gesigte van L’Oréal.
-
Claudia Schiffer praat eksklusief met SARIE
SARIE - November 2009
Haar gesig het al op meer as 500 voorblaaie verskyn. Nou is die Duitse model Claudia Schiffer op 39 die gesig van ’n splinternuwe geur vir D&G.
-
Jennifer Aniston se eie parfuum - kyk die video van die bekendstelling in Harrods
SARIE - April 2010
Hollywood-liefling Jennifer Aniston sal ná 'n skeppingsproses van 20 maande haar eie parfuum, Lolavie, in April 2010 by Harrods in Londen bekendstel.
-
Penélope Cruz trou
SARIE Julie 2010
Die nuus is pas uit! Die pragtige Spaanse aktrise, Penélope Cruz (36), en haar liefde, mede-Spanjaard en akteur Javier Bardem (41), is stil-stil by 'n vriend se huis in die Bahamas getroud.
-
Rafael Nadal die nuwe gesig op smeulende Armani-advertensie
SARIE - Januarie 2011
Rafael Nadal is die nuwe gesig én lyf vir Armani-onderklere. Dié Spaanse tennisspeler volg in die spore van ander sporthelde soos David Beckham en Cristiano Ronaldo.
-
Roosgeure vir die lente
SARIE - Oktober 2009
Eers was daar The One, 'n Oosterse geur van Dolce & Gabbana. Toe volg L’Eau The One, 'n ligter eau de toilette.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd