Shaleen Surtie-Richards se foto's
Die geliefde en bekroonde aktrise Shaleen Surtie-Richards, wat diep in ons harte gekruip het as Egoli se Nenna, deel haar spesiale foto-oomblikke met ons.
Aaawww! Die Tweety Birds. Ek en Hannah Botha (Elsa), Marga van Rooy (Tossie) en Christine Basson (Nora) in 'n fabulous storielyn wat ons vir Egoli geskiet het.
![]() |
| Die promosiefoto van Shirley Valentine. |
![]() |
|
Een van my gunsteling-glansfoto's - dis ná ek omtrent |
![]() |
| Ek by my gunsteling-mens op aarde - my ma. Sy's die enigste persoon wat ek ken wat my kan stilmaak. |
![]() |
| Ek by die 2000 Egoli-bal - weer 20 kg ligter. Die rok is deur Norman Callaghan ontwerp. Hy's my gunsteling-ontwerper en het my soos 'n queen laat voel. |
![]() |
| Ek en my TV-seun, Kevin Smith. Hy's my beste vriend in die regte lewe, my soulmate, nu-nu - my álles. |
![]() |
| Ek en my ma-hulle - die kosbaarste mense in die hele wêreld. Sonder hulle is ek niks! |
![]() |
| Hier kry ek 'n ster op ons eie Walk of Fame. (Dis nou nie in Los Angeles nie, maar in Benoni.) Dis een van die 41 toekennings waarmee ek geseën is. Nudge-nudge, wink-wink, brag-brag, boast-boast ... Blowing my own horn. Whoop Whoop! |
![]() |
| Nenna. My gunsteling-publisiteitsfoto van Egoli - my huis vir 18 jaar ... |
![]() |
|
Ek as Shirley Valentine (deur Willie Russel), in |
Verwante artikels
-
Brümilda van Rensburg: My foto's
SARIE - Augustus 2008 | Kommentaar: 4
Die meeste sepiesterre is beter bekend onder die naam van hul karakters. Nie Brümilda van Rensburg nie.
-
Shaleen Surtie-Richards 13 kg ligter: "Ek voel so goed"
SARIE - Desember 2010
Die voete van 46 bekende Suid-Afrikaners is onlangs afgeneem vir 'n besonderse foto-uitstalling.
-
Shaleen Surtie-Richards oor Egoli
SARIE - April 2010
-
Shaleen Surtie-Richards oor spiritualiteit: "Ek's nou nie die Engel Gabriël se bloedsustertjie nie..."
SARIE Julie 2010
-
Shaleen Surtie-Richards se lewenslesse en gunstelinge
Shaleen Surtie-Richards het vir Marguerite van Wyk vertel wat haar tien belangrikste lewenslesse is...
-
Shaleen Surtie-Richards: Dié keer is sy nie 'n ou tannie nie
SARIE - Januarie 2011
"Ek is só opgewonde om weer op 'n sepie-stel te werk!" vertel die gesoute aktrise Shaleen Surtie-Richards, wat vroeg in Februarie 2011 begin skiet vir die kykNET-sepie Villa Rosa.
-
Shaleen, hoe't jy gevoel toe ...
SARIE - April 2010
...jy vir oulaas die deur van Nenna se woonstel agter jou toetrek?



































Kommentaar
LINCOLN DUNSDON het gesê:
Lincoln Dunsdon het gesê: Fiela se kind het van jou'n besonderse mens by my kom maak en was na aan my hart soos jy,hou so aan. God het net goed met jou bedoel.Love u !!!
23ste Sep. 2009, 13:22Heidi Van Niekerk het gesê:
Ek het die fliek Shirley Valentine al 9 keer gesien en love it - in Julie het Shaleen die verhoogstuk hier in Windhoek opgevoer - wat 'n fees - wat 'n wonderlike aktrise - en dit steek nie 'n aks af van die oorspronklike fliek - as jy nog nie gaan kyk het nie - GAAN ASB. dit is 'n verrykende ervaring. En Ja vat vir manlief saam - hy sal dit ook geniet. Well done Shaleen!
21ste Sep. 2009, 15:45Imelda het gesê:
Sy bly maar `n pragtige mens. Wat binne is sien jy buite. Sy was nog nooit soos iemand op TV of somewhere else nie, maar in jou huis soos `n ma. Se `n ding net soos dit is, geen aanstellirigheid - what you see is what you get.
21ste Sep. 2009, 10:35Amanda du Toit het gesê:
Het die voorreg gehad om Shaleen by 'n damestee op Heidelberg te ontmoet en lekker te gesels. Wat 'n pragtige mens met 'n dierbare gesindheid en wonderlike uitkyk op die lewe. Het gehoop sy gaan weer daai Shirley Valentine ding doen sodat ek ook kan gaan kyk.
21ste Sep. 2009, 08:38Fran het gesê:
Sjoe Shaleen, jy is 'n goeie voorbeeld vir ons. Jy is 'n pragtige mens. Ek was nog altyd mal oor jou, vandat ek jou in Fiela se kind, die eerste keer gesien het. Sterkte met jou toekoms. Liefdetjies
20ste Sep. 2009, 16:59Stephanie van den Berg het gesê:
Phew! Ek kan nie wag om haar by Aardklop te sien in Shirley Valentine. Gaan man, kinders en huis los om daar te wees. Wag al so lank om soveel talent op die verhoog gade te slaan.
18de Sep. 2009, 10:36Erna Basson het gesê:
Dis wonderlik om so 'n stukkie van haar lewe en ervaringe te kan deel. Shaleen bly 'n stukkie immergroen koring op die land.
16de Sep. 2009, 20:27