‘Skrikwekkend mooi' - Steve oor Natasha
Foto’s: Clinton Lubbe & Phyllis Green Galery
‘Skrikwekkend mooi’ . . . sê Steve Hofmeyr oor sy vrou, Natasha Sutherland
Sy sê sy’s eintlik ’n tomboy, maar óns sê superelegant en sexy. Ook misterieus en baie privaat. SA het haar leer ken as die mooie Sam in Egoli, maar sy het die kollig verruil vir die rol van ma en sakevrou. In hierdie, haar eerste glans-fotosessie in jare, sien ons haar stylvol, sterk, speels. Die Natasha wat nog altyd respek afgedwing het. En sy deel van haar spesiale hartsdinge: haar boeke, haar musiek, haar kinders se kuns en die bloeisels in haar lentetuin . . .
- Hare Adelle Jung
- Grimering Adelle Jung
Verwante artikels
-
Natasha Sutherland kry 'n make over. Kyk hoe lyk sy nou!
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 54
In Julie 2010 twiet Natasha: "Bye bye long hair." En die SARIE-span het besluit dat ons daar moet wees wanneer haar lokke grond toe val. Só het die nuwe 'rock chick'-voorkoms stap-vir-stap gebeur.
-
Natasha Sutherland se nuwe kinderboek op pad
SARIE - Junie 2010
Natasha Sutherland se nuwe kinderboek, Green & Blue (Groen & Blou in Afrikaans), wat sy saam met haar ma, Kenlynn, geskryf het, verskyn in Junie, berig haar webtuiste www.natashasutherland.co.za.
-
Natasha Sutherland: "Ek glo nog in die liefde"
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 7
Die emosies oor 'n ontroue man waardeur Amor Vittone nou gaan, het Natasha Sutherland al deels verwerk: Woede, hartseer, vergifnis ... maar sy glo nog aan die liefde!








































Kommentaar
Cora Nortje het gesê:
So jammer dat so n mooi paartjie moes skei.
25ste Feb. 2011, 18:16Brunhilda - Garsfontein het gesê:
Dit is twee mense wat by mekaar hoort, maak nie saak wat in die verlede gebreur het nie, elke mens is veronderstel om dit wat in die verlede is agter ons te sit en vorentoe te kyk en aan te beweeg. Ek glo hulle is lief vir mekaar en hulle kinders is ALLES in albei se lewens, geen een van die publiek ken egter hulle private omstandighede nie en net hulle weet wat die beste vir hulle as gesin sal werk. Ek is egter 'n aanhanger van Steve en Natasja en sal altyd aan hulle dink is 'n paartjie.
23ste Aug. 2010, 08:55Natasja het gesê:
Ek stem saam, sy is 'n stunning vrou en hy, ten spyte van sy dwalende ogies en handjies bly ook 'n helluva man. As hulle bymakaar hoort is dit wat ons Hemelse Vader sal laat gebeur!!
3de Aug. 2010, 13:52Susan het gesê:
Sy is STUNNING en ek wens sy en Steve kan hul dinge uitsorteer en weer by mekaar uit kom
27ste Jul. 2010, 16:25