Survivor SA: Agter die skerms van Episode 2
Foto’s: verskaf deur M-Net Galery
Wie't nou gedink Survivor SA: Santa Carolina gaan so snaaks wees? Een deelnemer se ''intiemer'' dele kom onder bespreking. Wat is fout en hoe voel sy mede-stamlede daaroor? Nico se opmerking tydens een van die uitdagings oor die arme ou se 'manlikheid' is skreeusnaaks. G'n wonder die episode is PG-rated nie!
Dit was ook lekker om te sien hoe al hoe meer alliansies gevorm word. Dis nie meer 'n geheim wie een van die hoof-konkelaars is nie.
En van wie praat Darren Maule as hy sê: "Sy is 'n 100% boerevrou"? Kyk vanaand en vind uit!
Gaan na www.mnet.co.za vir meer
Eksklusief! Sarie.com gesels môre met wie ookal vanaand uitgestem word. Onthou om te kyk: Vanaand op M-Net, 19h30.
Verwante artikels
-
Agter die skerms by Survivor se eerste episode
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 4
Dis hier! Survivor SA: Santa Carolina skop vanaand om 19:30 op M-Net af. Charis Labuschagne het die eerste episode gekyk en dis inderdaad soos aanbieder Nico Panagio gesê het: 'Dis 'n klomp kleurryke karakters.'
-
Cindy Nell, Survivor-deelnemer, wys haar foto's
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 10
-
Cindy uit Survivor, sy praat met sarie.com
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 15
-
Gladiator Garth Collins uit Survivor SA - hy praat met SARIE
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 6
-
sarie.com-gebruikers vol lof vir Survivor se Cindy
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 1
-
Van 7de Laan tot Survivor - Nico Panagio bly koelkop
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 1
Op Top Billing is hy die ene gepoleerde sjarme, maar die eiland van Survivor SA is bepaald nie die glanswêreld nie. Vir aanbieder Nico Panagio was dit erger én lekkerder as wat hy ooit kon dink...
-
Wat jy nie van Nico Panagio geweet het nie
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 3
Nico verklap sy gunstelinge en 'n paar ander geheime.




















Kommentaar