Survivor SA, episode 3: Manne huil vir die eerste keer

Deur Charis Labuschagne, SARIE - Februarie 2010

SARIE-joernalis Charis Labuschagne was by 'n agter-die-skerms-kykie van Survivor SA se derde episode. Lees wat sy te sê het:

"Twee pronkmannetjies kom teen mekaar te staan vir 'n mondwater-beloning in hierdie week se Survivor SA: Santa Carolina. Jy kan die deelnemers se vasberadenheid op hul gesigte sien en dit breek hul hart om hul stam teleur te stel. Vir die eerste keer in hierdie reeks loop 'n man se trane. Dis of almal nou gewoond is aan die TV-kameras en uiteindelik wys hulle hul ware persoonlikhede (en hul naels)."

**Gaan na www.mnet.co.za vir meer

Verwante artikels

Galery

  • Gys de Villiers, Hanna Grobler, GiGi
  • Ockert Brits
  • Craig Jacobs en Hanna Grobler
  • Sade Giliberti
  • Louw Venter vang vis

Kommentaar

Web Development by FormFunction