Survivor SA, episode 4: Agter die skerms

Deur Charis Labuschagne, SARIE - Februarie 2010

Survivor SA, episode 4: Agter die skerms Foto’s: verskaf deur M-Net Galery

Hierdie week maak "Rambo" sy verskyning in Survivor SA: Santa Carolina. Die min kos en slaap smokkel behoorlik met die deelnemers se koppe en niemand weet meer wie om te vertrou nie.

Veral een deelnemer neig na paranoia.

Nog iemand moet vir 'n aand op Exile Island gaan bly en die tribal council neem 'n verrassende wending.  

Verwante artikels

Galery

  • Hanna Grobler
  • Darren Maule
  • Hanna Grobler

Kommentaar

Web Development by FormFunction