Survivor SA, episode 5: Agter die skerms
In die vyfde episode van Survivor SA: Santa Carolina kom daar 'n skeuring in die stamme. Die mense wat alliansies gevorm het, begin teen mekaar draai.
Soos Gys de Villiers gepas opmerk: "No more nicy, nicy." 'Lemon and herb' en 'Peri-Peri' word deel van die een stam. Een van die deelnemers merk op 'om gat te kruip is 'n teken van swakheid', maar is dit die enigste manier om op die eiland te bly?
My gunsteling-aanhaling van die episode was: "I take care of homeless pigeons, like doves."
Hulle is almal reeds uitgestem - lees die onderhoude
Verwante artikels
-
Agter die skerms by die BAFTA's - partytjiefoto's
SARIE - Februarie 2010
-
Cindy uit Survivor, sy praat met sarie.com
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 15
-
Craig Jacobs uit Survivor SA - hy praat met sarie.com
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 2
-
Darren Maule uit Survivor, hy praat met SARIE
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 3
-
Gladiator Garth Collins uit Survivor SA - hy praat met SARIE
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 6
-
Lady Lea uit Survivor SA, sy praat met SARIE
SARIE - Februarie 2010
-
Survivor SA, episode 3: Manne huil vir die eerste keer
SARIE - Februarie 2010
-
Survivor SA, episode 4: Agter die skerms
SARIE - Februarie 2010
-
Survivor SA, episode 6: "Opwindendste een nog!"
SARIE - Februarie 2010


















Kommentaar