Survivor SA, episode 6: "Opwindendste een nog!"
Hierdie is sover die opwindendste episode van Survivor SA. Christina Storm is nie die enigste deelnemer wat op die eiland oor haar kind gehuil het nie - hierdie keer is dit 'n man.
En Okkert is 'n masjien. Dis die moeite werd om Survivor nét vir sy brute krag te kyk. Hy pak Survivor soos 'n wêreldkampioenskap aan - hy weet wat die beloning is as jy jou opponent se gees kan breek vóór jy hom fisiek takel.
Hoe kry hoofkonkelaar Ashley dit reg om almal in haar stam aan die neus rond te lei sonder dat hulle dit agterkom?
Moenie vanaand se episode misloop nie!
Verwante artikels
-
Cindy uit Survivor, sy praat met sarie.com
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 15
-
Darren Maule uit Survivor, hy praat met SARIE
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 3
-
Gladiator Garth Collins uit Survivor SA - hy praat met SARIE
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 6
-
Lady Lea uit Survivor SA, sy praat met SARIE
SARIE - Februarie 2010
-
Survivor SA, episode 5: Agter die skerms
SARIE - Februarie 2010
In die vyfde episode van Survivor SA: Santa Carolina kom daar 'n skeuring in die stamme. Die mense wat alliansies gevorm het, begin teen mekaar draai.



















Kommentaar