Video-hoogtepunte: onderhoud met akteur Deon Lotz

Deur Lydia van der Merwe, SARIE Maart 2012

Mense begin omkyk as hulle hom op straat sien. Deon Lotz lyk bekend, maar vanwaar? Wel, dalk ’n TV-advertensie, ’n hand vol verhoogstukke. Hy het ook ’n hutspot van rolprente in sy sak. Een daarvan is
Skoonheid, wat onlangs op die Cannes-filmfees bekroon is

SARIE TV was agter die skerms om die onderhoud met akteur Deon Lotz te verfilm. Hy gesels oor die rolle wat hy kies om te speel, sy kinders, dat hy nie skaam is om te huil nie en oor die dood van sy pa. Hier's die hoogtepunte.

Verwante artikels

  • Britse toekenning vir onse Deon Lotz

    Britse toekenning vir onse Deon Lotz

    SARIE Februarie 2012

    Vir ons vroue kom George Clooney elke keer eerste. Maar top Suid-Afrikaanse akteur Deon Lotz het hom vir sy rol in Skoonheid die loef afgesteek by die Britse Shadows on the Wall-toekennings.

  • Deon Lotz se wegholsukses-jaar

    Deon Lotz se wegholsukses-jaar

    SARIE Julie 2011

    Vir die akteur Deon Lotz was 2011 ’n besige jaar. ’n Jaar vol opwinding, hoogtepunte, optredes en flieks.

  • Fliekresensie: Skoonheid

    Fliekresensie: Skoonheid

    SARIE Augustus 2011

    "Dis beeldskoon, maar brutaal. Ek wil Skoonheid graag aanbeveel. Ek wil ook nie." Sarie.com se nuwe fliekresensent, Réney Warrington, het die opspraakwekkende Skoonheid gaan kyk. Sy sal ook in die komende maande jou op hoogte hou van nuwe flieks wat begin draai.

  • FOTO'S: Sterre op kykNET se blou tapyt by Fiestas

    FOTO'S: Sterre op kykNET se blou tapyt by Fiestas

    SARIE Februarie 2012

    Dit was 'n glansgeleentheid soos min! Die tweede jaarlikse Fiesta-toekennings van kykNET is op 23 Februarie in Kaapstad aangekondig, en al wat 'n gróót naam in die teaterbedryf is, was daar.

Kommentaar

Web Development by FormFunction